Matriekvraelys 2017

Argieffoto

Beste matrikulant,

Baie dankie dat jy aan hierdie projek deelneem! Voltooi asseblief hierdie vorm so gou en volledig as moontlik indien jy graag blootstelling op Maroela Media se webwerf wil hê oor jou matriekuitslae. Heg asseblief ʼn goeie gehalte kleurfoto aan. Foto’s moet asseblief nie groter as 2 MB elk wees nie.

Bepalings en voorwaardes

  • Alle inligting moet eerlik en korrek ingevul word. Maroela Media aanvaar geen verantwoordelikheid vir verkeerde inligting wat deur skole, leerders of ouers verskaf word nie.
  • Maroela Media beskou alle persoonlike besonderhede as vertroulik en sal dit nooit buite die Solidariteit Beweging versprei nie.
  • Maroela Media behou die reg voor om ingesamelde inligting vir navorsingsdoeleindes te deel met sustersmaatskappye binne die Solidariteit Beweging soos AfriForum en Helpende Hand.
  • Voltooide vraelyste dien as vertrekpunt vir die skryf en publikasie van nuusberigte oor matriekleerders en hul prestasies.
  • Maroela Media behou die reg voor om ʼn artikel oor enige leerder te publiseer al dan nie.
  • Die doelwit is om blootstelling te gee aan die toppresteerders in elke provinsie.
  • Artikels word na die bekendmaking van die uitslae gepubliseer.

Matriekvraelys 2017

1 Leerling
2 Gesin
3 Die toekoms
4 Meer oor jouself
  • Die adres waar jy woon terwyl jy skool toe gaan.
  • Die nommer waar ons jou kan kontak.
  • Die nommer waar ons jou ouers of voogde by die huis kan kontak.
  • Die e-posadres waarheen ons vir jou 'n boodskap kan stuur.
  • Lys al die vakke en merk dié waarin onderskeidings verwag word met 'n * (sterretjie). Maak ook asseblief seker jy gebruik die vakke se nuwe name.