29 Oktober 2011

“Die waarheid hou vir altyd, die leuen net ‘n oomblik.” (Lees Spreuke 12)

Om die waarheid te praat en leef bring die mens verder as om met ‘n leuen te leef.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.