ToekomsVenster: Om skoonheidskrone, vreugde-olie en lofklede uit  te deel

lavender

Foto: Pixabay.com

Lees: Jesaja 61:1-3

Iets om oor na te dink

Wanneer Lukas (4:18) skryf van die dag dat Jesus die gedeelte in die sinagoge voorlees, sluit hy af met die kragtige woorde op Jesus se lippe: “Hy het My gesalf om die genadejaar van die Here aan te kondig.” By watter individu, groep of gemeenskap is jy betrokke oor wie jy hierdie rhéma – die Genadejaar van die Here – moet aankondig en uitroep?

Gebed

Here, u Woord bring lewe, vrymaking en heling aan soveel mense. Alle eer aan U! Amen.

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.