Lees: Jesaja 61:1-3
Iets om oor na te dink
Wanneer Lukas (4:18) skryf van die dag dat Jesus die gedeelte in die sinagoge voorlees, sluit hy af met die kragtige woorde op Jesus se lippe: “Hy het My gesalf om die genadejaar van die Here aan te kondig.” By watter individu, groep of gemeenskap is jy betrokke oor wie jy hierdie rhéma – die Genadejaar van die Here – moet aankondig en uitroep?
Gebed
Here, u Woord bring lewe, vrymaking en heling aan soveel mense. Alle eer aan U! Amen.
Amen. Ek kan nie sonder Hom lewe nie.
Dieselfde potsending as die vorige dag.