ToekomsVenster: Om sy roeping te probeer systap


luister-na-God

Foto: Urbangospelentertainment.com

Lees: Eksodus 3:11; 4:10, 13.

Raak prakties

Is jou mandjie al vol, is jy kamstig so besig terwyl jy eintlik weet dat die Here jou roep, hier binne jou? Raak stil by die Here oor dít wat Hy by jou wakker maak. Hoor by die Here hoe sý hart oor sý mense/gemeenskap/land klop.

Iets om oor na te dink

Jeremia 1:5 lui: “Ek het jou aan my gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel” – in die oorspronklike teks lui dit: “as profeet gegee [נָתַן – om te gee]. Aan wie gee die Here jou?

Gebed

Here, skuus dat ek bessies pluk terwyl u hart stukkend is oor … Amen.

  • ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.