“Moet julle so teen die westewind koes? Sal hy vir julle die blou en die goud, alles verwoes?” skryf C Louis Leipoldt in sy gedig, “Klossies, jul bewe en bibber”.
Gedig: NAMIBVREDE
“As die donker om my kringtrek dan praat ons … net U en ek alleen,” skryf Johann Muller in die gedig, “NAMIBVREDE”.
Gedig: Psalm 8
“Wat is die mens dan dat U hom gedenk het, die mensekind wat U so ryk beskenk het!” Lees hier Totius se alombekende gedig, “Psalm 8”.
Gedig: Tussen eenvoudige letters
“Maar die hogere tale los ek vir die boeke eenvoud leef mos hier tussen my en jou.”
Gedig: Moeder
Deel vandag hierdie gedig van Elisabeth Eybers met die ma in jou lewe.
Gedig: Sondag van ʼn kind
DJ Opperman skryf in sy gedig, “Sondag van ʼn kind”: “Klip na klip word van die muur gerol tot by ʼn lam met raapwit wol.”
Gedig: As die dood kom
“As die dood voor jou deur staan dan waardeer jy die sterre en die maan,” skryf Bonnie van Heerden in die gedig, “As die dood kom”.
Gedig: kruik
Susanne Pike skryf in die gedig, “kruik”: “Jy’s gekuns uit klei om perfek in my pottersoond te pas.”
Gedig: As ek stil word
Emmse Burger skryf: “As ek stil word en ek luister kan ek baie dinge hoor.” Lees hier die gedig, “As ek stil word”.
Gedig: Die wêreld is ons woning nie
Lees hier Totius se alombekende gedig, “Die wêreld is ons woning nie”.
Gedig: Piet, Pieter, Pietste
Marietjie Uys skryf in die gedig: “Piet, Pieter, Pietste, laat staan maar jou askuuste.”
Gedig: Verlies
“Op ʼn wintersmaandag het die tyd gestruikel en ek was ineens winduit.” Lees hier Elmarie Krige se gedig, “Verlies”.
Gedig: Uit: Die passie van ons Heer
“Met wyn wat dartel was en vonkelrooi – maar, hoog gehou, was in geen hand voorheen ooit wyn so rooi, ooit aardse brood so blank.”
Gedig: Populiere
“In jou winter het jy gevra dat ons jou bed moet draai; jy wou die populiere sien voor hulle winter kom,” skryf Hannes Visser in sy gedig, “Populiere”.
Gedig: Huiskat
“Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel en anoniem.”
Gedig: Eendag.
Molly Lubbinge skryf: “Maar nou wil ek stil wees en op my eie treur.”
Gedig: Oggendlied
“Van pyn is altyd iets te maak. Ma verswyg die feit, maar Sondae klink die orrelspel in elke register uit.”
Vier Wêreld-gedigtedag met hierdie spesiale gedigblikbekers
Die vier strofes uit die gedig, “Vroegherfs”, “Uit hierdie ligte herfs”, “Winter” en “Eerste sneeu” is elk op ʼn blikbeker van hoë gehalte wat net so mooi op tannie Hannie se geelhouttafel in die eetkamer kan pronk as om die kampvuur tydens jou volgende staptoer.
Gedig: Gebed vir 20 Maart 2023
Hans du Plessis het ‘n gebed geskryf vir gebeure in die land op 20 Maart 2023.
Gedig: enige ondernemer wat sy sout werd is, weet
“As ons huil by die graf, huil ons oor tyd,” skryf Louis Philip Muller in sy gedig.