As dikmelk kaas geword het, vir spek en boontjies en iemand in sy eie sop laat kook … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin kos voorkom.
Lees meerUitdrukking: Van battery verander
Ken jy die uitdrukking “van battery verander”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Uitdrukking: Skering en inslag wees
“Gasvryheid is die skering en inslag van ʼn plattelandse gemeenskap.” Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “skering en inslag”.
Uitdrukking: In ʼn lastige parket
Ons hoop nie jy beland dikwels in ʼn lastige parket nie!
Om vlerk te sleep en ander uitdrukkings
Die liefde is blind en (maar) trou is die bril, lank gevry, niks gekry, derdemannetjie speel … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Uitdrukking: Die dag as my skip inkom
Ons almal ken die uitdrukking “die dag as my skip inkom”, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Uitdrukking: Soos ʼn tang op ʼn otjie
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die uitdrukking “soos ʼn tang op ʼn otjie”.
Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
“Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie.” Ken jy dié uitdrukking?
‘Eers neus, dan bril’ en ander uitdrukkings
Die neusie van die salm, sy neus is onderstreep, jou neus roer … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin neus voorkom.
Uitdrukking: Daar gaan ’n dominee verby
Al ooit die uitdrukking “daar gaan ʼn dominee verby” gehoor?
Uitdrukking: Iemand iets diets maak
Wat op aarde beteken dit om iemand iets diets te maak? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Op jou louere rus
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “op jou louere rus”.
Uitdrukking: Dit hotagter kry
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dit hotagter kry”.
Uitdrukking: Jou peetjie af wag
Waar sou die uitdrukking “jou peetjie af wag” vandaan kom?
Uitdrukking: Iemand se achilleshiel
Al ooit gewonder waar die verwysing na iemand se achilleshiel vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taaltoffie: ‘First come, first served’
Wat maak ons met “first come, first served” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Die knoop deurhak
Mense sê soms (verkeerdelik) dat ʼn paartjie die knoop gaan deurhak wanneer hulle trou. Taaltoffie gee die korrekte gebruik van die uitdrukking “die knoop deurhak”.
Uitdrukking: Gekonfyt wees in iets
Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “gekonfyt wees in iets” kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Skimp gooi of vang
Ons almal ken die uitdrukking om ʼn skimp te gooi of te vang, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Uitdrukking: Ysterklou in die grond slaan
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “ysterklou in die grond slaan” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.