Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “so oud soos die Kaapse wapad”.
Uitdrukking: Die gemeste kalf slag
Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “die gemeste kalf slag” kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Uitdrukking: ʼn Daniëlsbende
Wanneer sou daar na ʼn groep mense as ʼn Daniëlsbende verwys kon word? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil
Wanneer sê ons iemand se kompas staan stil? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: By iemand klaploop
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “by iemand klaploop”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Iemand koudlei
“Lappa lei vir Bella koud in waboomskloof se geelbossies,” lees ons in Boerneef se gedig. Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “iemand koudlei”.
Uitdrukking: ʼn Harmansdrup
Wanneer sê ons iemand is ’n harmansdrup? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Die eerste gewin is kattegespin
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “die eerste gewin is kattegespin”.
Uitdrukking: Die ritteltit kry
Wat beteken dit as iemand die ritteltit kry? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Uitdrukking: Boontjie kry sy loontjie
Ken jy die verhaal agter die uitdrukking, “boontjie kry sy loontjie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Jou genant
Wanneer sê ons iemand is jou genant? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Goed/sleg gemuts wees
Ons hoop jy is hierdie week goed gemuts!
Uitdrukking: Met die gebakte pere sit
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “met die gebakte pere sit” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Padda in die keel hê
Ken jy die grillerige verhaal agter die uitdrukking: “ʼn Padda in die keel hê”?
Uitdrukking: Jou kop op ʼn blok sit
Dié uitdrukking het ʼn baie interessante maar wrede herkoms.
Uitdrukking: Elkeen weet die beste waar die skoen hom druk
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “elkeen weet die beste waar die skoen hom druk”.
Uitdrukking: Die “taal” in uitdrukkings
ʼn Taal maklik gooi … van jou taal af wees … nog taal of tyding kry… Met die oog op Internasionale Moedertaaldag ondersoek Taaltoffie ʼn paar uitdrukkings waarin die woord “taal” voorkom.
Uitdrukking: Iemand die hof maak
Liefde is behoorlik in die lug met Valentynsdag wat wêreldwyd gevier word. Wie gaan jy vandag die hof maak?
Uitdrukking: Die Kreti en die Pleti
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “die Kreti en die Pleti”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Kontant wees
Wanneer sê ons iemand is besig om kontant te wees? Taaltoffie stel ondersoek in.