Wanneer sê ons iemand is besig om kontant te wees? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Jou pêrels voor die swyne gooi
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “jou pêrels voor die swyne gooi”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Die gort is gaar
Wanneer sê ons dat die gort gaar is? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Ikabod met iets of iemand wees
Ons hoop nie dit is hierdie week Ikabod met jou nie.
Uitdrukking: Aan die voete van Gamaliël sit
Wat beteken dit om aan die voete van Gamaliël te sit? Taaltoffie ondersoek dié uitdrukking.
Uitdrukking: Jou verkneukel in iets
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “jou verkneukel in of oor iets”.
Uitdrukking: Uit die almanak wegloop
“Hy het uit die almanak weggeloop.” Ken jy dié uitdrukking?
Uitdrukking: Jou oor ʼn mik werk, lag of skrik
Ons ken almal die uitdrukking, “jou oor ʼn mik werk”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Soos dit reil en seil
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “soos dit reil en seil”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Op die keper beskou
Wat op aarde beteken dit om iets op die keper te beskou? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Botjie by botjie sit
“Botjie by botjie sit” is die Afrikaans vir “club together” of “chip in”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Perd knipmes ry en ander uitdrukkings
Wie sou kon raai dat daar soveel uitdrukkings is waarin “knipmes” voorkom?
Uitdrukking: ʼn Van der Walt-skoot skiet
Wat op aarde beteken dit om ʼn Van der Walt-skoot te skiet? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: In breë trekke
Ons ken almal die uitdrukking, “in breë trekke”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Op sterk water sit en ander uitdrukkings
Stille waters diepe grond; water in ʼn mandjie dra; op sterk water sit; in troebel water visvang… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “water” voorkom.
Uitdrukking: In die tredmeule loop
Wanneer sê ons iemand loop in die tredmeule? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Trane met tuite huil
Wat op aarde beteken dit om trane met tuite te huil? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Vleis het ʼn krakie en ander uitdrukkings
Jou kierang (kierankies) sal braai; iemand in sy eie vet laat gaarkook of braai; die vleis het ʼn krakie … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “braai” voorkom.
Uitdrukking: Op dieselfde golflengte wees
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “op dieselfde golflengte met iemand wees”.
Uitdrukking: Die son trek water
Ons ken almal die uitdrukking, “die son trek water”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.