Wat is Afrikaanse alternatiewe vir “brunch”? Taaltoffie bied ‘n paar opsies
Boek: Môre as ons groot is
Vier jong mense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders.
Taalgebruik: sʼn
Ons sʼn, die seun sʼn, julle sʼn. Gebruikers van Afrikaans skryf soms dié besitlike voornaamwoord verkeerdelik as “sin”.
Boek: Handskoenpop-badboeke
Die handskoenpop-badboeke het helderkleurige illustrasies en sorg vir hope pret in die bad.
Gedig: Man met flits
“In die klein wit kol van my wete stol bruin en skerp ʼn klip soos ʼn bok wat skrik …”
Boek: Die waarheid oor duiwe
“Die waarheid oor duiwe” is Gisela Ullyatt se debuutbundel oor intieme ruimtes, jeugherinneringe en verlies.
Boek: 100 beste blokraaie van 10 jaar! (Deel twee)
Slyp jou tande en maak jou potlood skerp, want die 100 beste blokraaie van 10 jaar se opvolg is hier!
Uitdrukking: Iemand van sy wysie af bring
Waar kom ons aan die uitdrukking “iemand van sy wysie af bring”? Taaltoffie stel ondersoek in
Boekresensie: Jou natuurgids
Skaf gerus hierdie boek met groot vrymoedigheid aan indien jy ’n natuurliefhebber is, hetsy amateur of ervare, en graag meer wil leer oor die diere en plante van Suider-Afrika.
Boek-uittreksel: Tussen die oond en die yskas
Blus troos met ’n Chocolate Log vir hom en ’n Sweetie Pie vir Plankie. Met ’n wit halfmaan op sy bolip, mompel hy: “Hashtag ’n Boer maak ’n plan.”
Woord: tierlantyntjie
Waar kom ons aan die woord “tierlantyntjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Nuwe Afrikaanse plakkaatreeks vir klaskamers
Hulpmiddels vir klaskamers is altyd welkom. Tog is dit belangrik dat hulpmiddels nie net bydra tot vrolike dekor nie, maar ook wel sinvol is. Die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het ’n Afrikaanse plakkaatreeks ontwikkel vir graad 4 tot 12.
Boek: Soete sonde
’n Versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade!
Mike Horn: ‘Elkeen het sy eie Suidpool om oor te steek’
“Die oomblik wat jy aanvaar hierdie gaan moeilik wees, is ook die oomblik waarin alles makliker word.”
Spog met jou skryfvernuf en wen ʼn boekpak!
Kom spog met jou skryfvernuf op Maroela Media! Een van die deelnemers staan boonop die kans om ʼn heerlike boekpak ter waarde van R1 130 te wen.
Afskeidsode aan die aanvoegende wyse
Ek het sedert die begin van die jaar ‘n hele paar navrae oor die sogenaamde “aanvoegende wyse” gehad. Ek vermoed die ding het iewers in ‘n vraestel sy verskyning gemaak, want ek kom agter daar is so ‘n ligte aggressie in die formulering van die vrae wat na my kant toe geslinger word, skryf Sophia Kapp.
Boek: Die Rietrotte en die rowers (Deel twee)
Daniël du Randt besef gou dat hoërskool nie vir sissies is nie!
Gedig: Stakers
“Hul sit in groepies, peinsend-stil. Daar is die reuk wat eie is aan die fabriek …”
Uitdrukking: Iemand se eweknie wees
Waarom sê ons iemand is jou “eweknie” as hulle jou gelyke is? Taaltoffie stel ondersoek in
Boekresensie: Die Claude-reeks
Ek het baie lekker aan hierdie boeke gelees en verstaan waarom dit so gewild is. Dis voorwaar vet pret!