Hoe gereeld hoor ons nie dat ʼn persoon in ʼn gesprek sy sinne eindig met “Nè?” of “Jy verstaan mos?” nie? Lees vandag se Taaltoffie om meer oor gewoontewoorde te wete te kom.
Taalgebruik: gemeen
Afrikaanssprekers vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse idiomatiese uitdrukking “in common” met “in gemeen”.
Taalgebruik: verveeld, vervelig
Trap jy soms klei met die verskil in gebruik tussen “verveeld” en “vervelig”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: leen, leun, leuen
Moenie die gebruik van “leen”, “leun” en “leuen” verwar nie.
Taalgebruik: regoor, reg oor
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “regoor” en “reg oor”.
Lekkerkunde vir onderwysers!
Op skoolvlak word metonimie met die ontleding van letterkundige tekste geassosieer, skryf Nadine Fouché-Karsten.
Taalgebruik: meer, mees
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van “meer” en “mees” in die vergrotende en oortreffende trap.
Taalgebruik: s’n, sin
“S’n” en “sin” gee heel dikwels probleme vir gebruikers van Afrikaans.
Taalgebruik: uithardloop
Gebruikers van Afrikaans vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse idiomatiese uitdrukking “run out” met “uithardloop”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: ontdek, uitvind
Ontdek dui op iets vind wat daar was, maar wat nie bekend was of waargeneem is nie, terwyl uitvind dui op iets nuuts vind. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: anglisistiese meervoude
Die terrein waarop ʼn skool staan, kan ook die skoolgrond genoem word, maar nié, soos in Engels, die “skoolgronde” nie. Lees meer oor verskillende anglisistiese meervoude in Afrikaans.
Taalgebruik: mensgemaak, tuisgemaak
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “mensgemaak” en “tuisgemaak”.
Taaltoffie: ‘smell a rat’
Daar is verskillende maniere waarop die Engelse uitdrukking “smell a rat” in Afrikaans vertaal en gebruik kan word. Taaltoffie stel ondersoek in.
Letters en klanke: troebel waters
“Die vraag is dus: Wat is letters, en wat is klanke, én hoe moet die verhouding tussen dié twee verwoord word?” Lees hier wat skryf Nadine Fouche-Karsten, VivA se onderwyskundige.
Taalgebruik: Ere- en koninklike titels
Miljoene mense sal Saterdag die kroning van Koning Charles op televisie volg. Taaltoffie kyk na die verskillende gebruike van ere- en koninklike titels.
Taalgebruik: prys
Wanneer dit by die gebruik van die woord “prys” kom, trap sprekers van Afrikaans soms klei. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: klant, kliënt
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “klant” en “kliënt”.
Taalgebruik: Afkappingsteken
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van die afkappingsteken waar een of meer klanke in ʼn woord nie uitgespreek word nie.
Taalgebruik: skadeloos, onskadelik
Taaltoffie ondersoek die verskil in betekenis en gebruik tussen “skadeloos” en “onskadelik”.
Taalgebruik: uitdraai
Gebruikers van Afrikaans gebruik soms verkeerdelik die woord “uitdraai” wanneer hulle wil verduidelik hoe ʼn saak verloop het. Taaltoffie stel ondersoek in.