Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse en gebruik van die woord “flenters”.
Taalgebruik: voëlvry
Voëlvry word soms verkeerdelik gebruik in die konteks van om vry te wees. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: visum
Verwys mens na ʼn “visum” of “visa” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik, skynbaar
Al ooit gewonder wanneer jy ‘blykbaar’, ‘klaarblyklik’ of ‘skynbaar’ moet gebruik? Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: Die los en/of vas skryf van woorde
“Alles behalwe” of “allesbehalwe”? “Droë vrugte” of “droëvrugte”? Taaltoffie stel ondersoek in na die skryfwyse en betekenisse van ʼn paar woorde wat los en vas geskryf kan word.
Taalgebruik: hiertoe, hier toe
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “hiertoe” en “hier toe”.
Taalgebruik: familie of gesin
“Familie” is nie ʼn sinoniem vir “gesin” nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: Belofte, gelofte
Moenie dié twee woorde met mekaar verwar nie.
Taalgebruik: rekord
Hoe maak ons met “for the record” en “say something for the record” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: erken, herken
Krap jy ook kop oor die gebruik van “erken” en “herken”? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie weer klei nie.
Taalgebruik: Wisselvorme
Volgens die AWS is variasie in betekenis, sinsvorm, woordvorm, klank, ensovoorts ʼn kenmerk van elke natuurlike taal, dus ook van Afrikaans en sy variëteite.
Taalgebruik: epos, e-pos
ʼn Elektroniese pos is nie ʼn “epos” nie. Epos verwys na ʼn lang gedig waarin ʼn storie vertel word. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie verder klei nie.
Taalgebruik: klas, les
Om te sê iemand is in ʼn klas van sy of haar eie, is nie korrek nie. Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “klas” en “les”.
Taalgebruik: Geluide van dinge
Taaltoffie deel voorbeelde van geluide wat goed soos blare, golwe of sleutels maak. Kan jy aan nog ʼn paar dink?
Taalgebruik: Uitroepteken (!)
Uitroeptekens moet oordeelkundig gebruik word, want te veel daarvan is steurend. Taaltoffie ondersoek die gebruik van die uitroepteken (!) in Afrikaans.
Die bywoord met ’n houding: ’n Voorgestelde lesplan
In hierdie skrywe stel Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige, ’n lesplan voor wat gebruik kan word vir die onderrig van “bywoorde wat ’n betekenis van modaliteit kommunikeer” of “bywoorde van modaliteit”.
Woord: koningin-gemaal, koningin-gemalin
Die skryfwyse van Camilla, vrou van koning Charles, se titel, “koningin-gemaal”, het die afgelope paar weke tot verskeie taalgesprekke gelei.
Taalgebruik: brand, vuur
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in gebruik tussen “brand” en “vuur”.
Taalgebruik: inteendeel, trouens
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in die gebruik van die woorde “inteendeel” en “trouens”.
Taalgebruik: Adresse
Wonder jy ook oor die skryfwyse van straatnommers en -name in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.