Struikel jy ook soms oor die gebruik van die woord “tussen” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Taalgebruik: Akuutteken (´)
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die akuutteken (´) in Afrikaans.
Taalgebruik: afstel, uitstel, verdaag
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in gebruik tussen “afstel”, “uitstel” en “verdaag”.
Taalgebruik: na, ná, nadat
Krap jy ook kop oor die gebruik van “na”, “ná” en “nadat”? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie weer klei nie.
Taalgebruik: Kweek, groei, teel
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “kweek”, “groei” en “teel”.
Taalgebruik: dis, gereg
Wanneer gebruik ons “dis” en wanneer gebruik ons “gereg”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: antwoord, beantwoord
Maak seker jy ken die verskil tussen “antwoord” en “beantwoord”. Vandag se Taaltoffie werp lig op die onderwerp.
Taalgebruik: ontdek, uitvind
Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “ontdek” en “uitvind”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: danksy, te danke, te wyte
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “danksy”, “te danke” en “te wyte”.
Taalgebruik: aankondig, afkondig
Woorde soos “aankondig” en “afkondig” kan soms verwarrend wees omdat hulle baie na mekaar lyk. Dié twee woorde het egter verskillende betekenisse.
Taalgebruik: uitmis
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: onderhewig, onderworpe
Wanneer gebruik ons “onderhewig” en wanneer gebruik ons “onderworpe”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Die voegwoord en voegwoordelike bywoord: voëls van eenderse vere?
Geen Afrikaanse woord behoort soos die kleine gans oor sy identiteit te wonder nie. Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten oor die verwarring rondom voegwoorde.
Taalgebruik: albei, beide, sowel as
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “albei”, “beide” en “sowel as”.
Taalgebruik: Foeitog en vrolik – ʼn kopkrappery oor f en v
Krap jy soms kop oor die spelling van woorde wat met ʼn “f” of ʼn “v” begin? Lees vandag se Taaltoffie vir ʼn paar voorbeelde.
Taalgebruik: dwarsoor, regoor
Wanneer gebruik ons “dwarsoor” en wanneer “regoor”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: sleg, swak
Maak seker jy gebruik dié woorde reg.
Taalgebruik: ingedagte, in gedagte
Die woordpaar “ingedagte” en “in gedagte” laat menige taalgebruiker struikel. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Taalgebruik: Plekname
Wat noem mens ʼn stoorplek vir gedroogde plante, die plek waar dierevelle tot leer verwerk word of selfs ʼn kantoor waar reëlings vir reise getref word? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik
Taalgebruikers struikel soms oor die verskil tussen “klaarblyklik”, “blykbaar”, “oënskynlik” en “skynbaar”. Taaltoffie stel ondersoek in