Positief word soms onnodig en verkeerdelik gebruik. Taaltoffie stel ondersoek in.
WAT Woord van die week: argitek
Al ooit gewonder waar die woord “argitek” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: smulpaap
Het jy geweet ‘n “smulpaap” is ‘n lekkerbek? Taaltoffie stel ondersoek in.
WAT Woord van die week: omroeper
Het jy geweet ‘n “omroeper” doen ook openbare aankondigings? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: kekkelbek
Taaltoffie ondersoek die betekenis van “kekkelbek” en “kekkelpraatjies”.
WAT Woord van die week: advokaat
Al ooit gewonder waarom ons die woord “advokaat” gebruik? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: lustig
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “lustig” en “lusteloos”
WAT Woord van die week: pink
Taaltoffie stel ondersoek in waarom ons sê iemand “pink” ‘n traan.
Woord: komhalertjie
Het jy geweet mans het ‘n “komhalertjie”? Taaltoffie stel ondersoek in!
WAT Woord van die Week: kontrotter
Die WAT Woord van die Week is “kontrotter” – die woord wat jy gebruik as jy nie ‘n voorwerp se naam kan onthou nie!
Woord: trewwa
Is jy Vrydae ‘n regte ou trewwa en treusel jy maar so deur die dag? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
WAT Woord van die Week: hanepoot
Jy dink dalk nooit weer dieselfde oor hanepootdruiwe as jy eers geleer het waar dié woord vandaan kom nie!
WAT Woord van die week: somber
Die WAT Woord van die week is “somber”
Woord: inkoejawel
Taaltoffie ondersoek die woord “inkoejawel” wat “sleg, vrotsig” beteken. “Moenie jou so inkoejawel gedra nie!” Lees meer in vandag se Taaltoffie.
WAT Woord van die Week: werkesel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woorde “werkesel” en “werkoholis”
WAT Woord van die Week: kritikaster
‘n Kritikaster is ‘n onbevoegde, onbillike of vitterige kritikus. Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié woord.
Woord: hittete
Ken jy die woord “hittete”? Gebruik jy dit gereeld? Taaltoffie stel ondersoek in oor dié woord.
WAT Woord van die Week: pedant
Die WAT Woord van die Week is “pedant”
Woord: ipekonders
Taaltoffie stel ondersoek in oor die woord “ipekonders” – as iemand homself verbeel dat hy ‘n ernstige kwaal onder lede het of voorgee dat hy siek is.
WAT Woord van die Week: Swanesang
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord, “swanesang”