Ken jy dié oulike Afrikaanse woord? Lees vandag se Taaltoffie om meer te leer oor “snoepseltjie”.
WAT Woord van die Week: poegie
Taaltoffie stel ondersoek in oor die woord “poegie” wat soms gebruik word om na ‘n ligte motorfiets te verwys.
Woord: heenskeer
Ken jy die Afrikaanse woord “heenskeer”? Jy kan onder andere vir iemand sê hy moet heenskeer as jou frustrasievlakke dalk hoog is… Lees Taaltoffie vir meer inligting oor dié woord.
WAT Woord van die Week: orgaan
Al ooit gewonder waar ons aan die woord “orgaan” kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: kriewelkous
Taaltoffie ondersoek die woord “kriewelkous” wat gebruik word vir ‘n woelwaterkind
WAT Woord van die Week: skobbejak
Die WAT Woord van die Week is “skobbejak”. Weet jy waar hierdie woord vandaan kom?
Woord: onager
Ken jy dié vreemde Afrikaanse woord? Taaltoffie stel verder ondersoek in oor die woord “onager”
WAT Woord van die Week: palawa
Ken jy die woord “palawa” of “palawer”? Is dit ‘n woord wat jy graag gebruik? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor dié woord!
WAT Woord van die Week: siks
Ken jy die woord “siks” in Afrikaans? Dit beteken om iets te gee of iemand kan selfs “laat siks” as hy inderhaas iewers wil padgee. Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié woord.
Woord: haaihoei
Taaltoffie ondersoek die woord “haaihoei” wat gebruik word wanneer iemand ‘n geraas maak of ‘n ophef maak van iets.
WAT Woord van die Week: sikkeneurig
Is daar ‘n sikkeneurige persoon in jou familie of is een van jou kollegas dalk sikkeneurig? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor dié woord.
Woord: kruim
Ken jy die woord “kruim” of selfs “kruimtoebroodjie”? Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié Afrikaanse woord.
WAT Woord van die Week: bakboord en stuurboord
Ons almal ken die uitdrukking, “van bakboord na stuurboord stuur”, maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: kwasterig
Het jy geweet ‘n “kwasterige” persoon verwys na iemand wat “nukkerig” is? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor dié woord.
WAT Woord van die Week: ongans
Het jy al gehoor dat kos ongans kan wees? Of dat jy ongans kan voel ná ‘n groot middagete? Die WAT Woord van die Week is “ongans”.
Woord: japsnoet
Taaltoffie ondersoek die woord “japsnoet”
Uitdrukking: hoogty vier
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “hoogty vier”
WAT Woord van die Week: skattebol
Al ooit gewonder hoekom ons ‘n geliefde ‘n “skattebol” noem? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor dié woord.
Woord: kanniedood
Iemand wat oud maar taai is, of ‘n groot uithouvermoë besit is ‘n “kanniedood”. Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor dié woord.
WAT Woord van die Week: harlaboerla
Die WAT Woord van die Week is “harlaboerla” wat onder andere “lawaai, rumoer, wanorde” beteken.