Boeretroos

Sit terug, skop jou skoene uit en drink saam koffie. Kom gesels saam!

Kunste Nuus

Wen kaartjies na ‘n klassieke vertoning op 10 April

Wen kaartjies na ‘n klassieke vertoning op 10 April

Marten Mathys Van Wyk vertolk Beethoven se Klavier Sonata no 23, “Appassionata”, op die klavier sowel as kort werke van Brahms, Liszt en Debussy.

Resepte

Maklike hoenderpastei

Maklike hoenderpastei

‘n Heerlike (en maklike!) hoenderpastei