HOOP wat nie beskaam nie. “Swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en die hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort…” Hoe swaarder dit met jou gaan, hoe sekerder kan jy weet dat wat God beloof het, waar sal word. Jou hart vertel jou dat God jou liefhet ongeag jou omstandighede. Lees Romeine 5
Boekevat
Put inspirasie deur ʼn teksvers en gedagte vir die dag. Bly op hoogte met nuus op die geestelike front.
Nuus

Psalms
Die Psalmboek is so eg menslik. Gelowiges stort hul harte uit voor God. Baklei soms met Hom. Hulle het vrese, is soms bang, voel soms in die diepste put van terneergedruktheid. Soms juig hulle [...]

‘n Tyd vir vasberadenheid
Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede in gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie. Dié boek is die inspirerende verhaal van alledaagse helde. Sterk manne wat daagliks as polisiebeamptes met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees.

366 dae tot ‘n seisoen van hoop
n ’n Seisoen van hoop wys Solly Ozrovech in 366 dagstukke vir lesers dat daar baie positiewe en goeie dinge uit die verlede aan ons gegee is, maar dat ons nie daar moet vassteek nie. Ons moet elke dag gryp as ’n genadegawe uit God se hand, en toekomsgerig leef.
CD’s

Hartklop
Pierre Vigoureux Van die begin af kon mens sien dat Pierre Vigoureux ‘n sanger in sy hart is. Op vyfjarige ouderdom begin hy solo optredes doen by die kleuterskool! Sy ma is sy grootste [...]

Nader
Leza Liversage Leza Liversage, aanbiddingsleier en liedjieskrywer, se lewe en musiek gaan oor een ding – God. God se eer en die uitbreiding van Sy Koninkryk kom eerste. Sy beskou haar musiek as ‘n [...]

DVD: Loof en Prys 2
Back2Basics Die gospel-trio Back2Basics wat reeds sedert 2004 die arena van Afrikaanse gospel met hul inspirerende sang en musiek verruim het, het pas hul tweede DVD uitgereik. Loof en Prys 2 volg op die [...]
Boeke

‘n Tyd vir vasberadenheid
Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede in gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie. Dié boek is die inspirerende verhaal van alledaagse helde. Sterk manne wat daagliks as polisiebeamptes met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees.

366 dae tot ‘n seisoen van hoop
n ’n Seisoen van hoop wys Solly Ozrovech in 366 dagstukke vir lesers dat daar baie positiewe en goeie dinge uit die verlede aan ons gegee is, maar dat ons nie daar moet vassteek nie. Ons moet elke dag gryp as ’n genadegawe uit God se hand, en toekomsgerig leef.

My lewe in God se wil
In “My lewe in God se wil” fokus Stephan Joubert in 365 dagstukke op verskillende fasette van God se wil.