ʼn Video van ʼn ondersese hotelkamer het sosiale media aan die gons.
Lees meerFoto’s: Kom kuier in die Franse Alpe se Val d’Isère
Val d’Isère in die Franse Alpe word gereken as een van die beste skibestemmings in die wêreld en as jy nog altyd van ʼn wit Kersfees droom, is ʼn besoek aan dié dorpie ʼn moet.
Camino verken wonders van Klein-Karoo se sandsteenkerke
Dié Camino is ʼn unieke staproete wat pelgrims nie net met die verlede gaan verbind nie maar ook met hulself en mekaar.
Is jou voertuig vakansiegereed? Vyf wenke om seker te maak
Gys Pitzer Motors deel graag ʼn paar wenke wat sal help om seker te maak jy reis hierdie Paasfees veilig en sorgvry.
Op reis saam met Kingsley Holgate
Die uitnodiging was eenvoudig: Wil jy saam met Kingsley Holgate die tweede deel van die ekspedisie begin? Ek’t in ʼn oogwink geantwoord sonder om die fynskrif te lees.
Matjiesfontein verloor ʼn legende
Enige toeris wat al deur Matjiesfontein gereis het, het waarskynlik al ʼn geselsie aangeknoop met Johnny, wat die afgelope 35 jaar ʼn bekende gesig op Matjiesfontein was.
Toekoms roer, kom toer saam met ons
Toekoms Roer, Kom Ons Toer bied ʼn hele aantal kursusse aan waar jongmense ʼn voorsmakie kan kry van wat toerisme behels.
Foto’s: Beleef die fantastiese heuwels van Karkloof en Howick
Ek is dol oor Karkloof se ou woude. Hier in Moeder Natuur se kerk is dit altyd tjoepstil, en die soel briesie wat die tamaai bosreuse se blare so effens laat bewe, hang deurtrek van aardse aromas.
Video: Kom saam op die Super Sokkie-bootreis 2024!
Opgewekte Afrikaanse musiek gaan weerklink van die dek en die sitkamer tot die restaurante en teater van die skip. Kom baljaar boonop op die wit seesand van die Portugese Eiland saam met Maroela Media op die Super Sokkie-bootreis.
Wenners: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Dié buite-ekspo bied ʼn naweek propvol 4×4-avonture, uitstallings, veldren-ervarings en gesinsaktiwiteite.
Foto’s: Walkersons in Dullstroom is soos balsem vir ’n gejaagde stadsiel
Draai jy in by Walkersons-landgoed se hek, word jy skielik begroet deur ʼn ouwêreldse sjarme wat herinner aan Skotland en Ierland. Vir my was die voëls se lofgesange in die oggend en die paddakoortjie in die aand wat my ore begroet ʼn welkome blaaskans van die gedruis wat 24-uur ʼn dag in die stad voortdreun.
Maandpakket vir pensioenarisse by rustige ATKV-Natalia
Kom skep onvergeetlike herinneringe in ʼn asemrowende omgewing.
Wen: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Die immergewilde kykNET Buite Ekspo is om die draai en buitelewe-entoesiaste kan vanjaar weer eens hulle tande slyp vir ʼn propvol naweek.
Foto’s: Hope te sien, eet en drink in mooie Parys
Wanneer begin jou Franse kos-en-wyn-en-reis-avontuur nou eintlik, wonder Maryke Roberts ná 25 dae in dié land.
‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika
“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”
Jong SAners van die wêreld se mees romantiese reisigers – opname
“Hierdie passie om liefde oor grense heen te vind, spruit dalk uit Suid-Afrikaners se gevoel van avontuur en openheid vir nuwe ervarings,” sê die Flight Centre Travel Group.
Al meer SA’ners wil gaan ski
Terwyl die 2022‑’23‑ski-seisoen kommerwekkende hoeveelheid sneeuval gehad het, het 2023‑’24 tot dusver uitstekende neerslag beleef.
Het jy geweet van die spookdorp Doel?
In die noorde van België is ʼn spookdorp met ʼn vreemde naam, Doel. Meer as 1 200 mense het in die 1970’s daar gewoon – vandag is net sowat 20 siele oor wat oënskynlik doelloos in dié verlatenheid ronddwaal.
Tien dae in Turkye – loop in die voetspore van die apostels
Loop in die apostels se voetspore en besoek die sewe gemeentes van Openbaring in Turkye met dié opwindende toer.
ATKV-Natalia: Beleef rustigheid met maandpakket vir pensioenarisse
Kom skep onvergeetlike herinneringe in ʼn asemrowende omgewing.