Taaltoffie

ʼn Taal oorleef in die hart van mense wat haar praat – leer alles van Afrikaans wat jy ooit wou weet! Kom dink saam met ons aan nuwe woorde, verken idiome en uitdrukkings en leer die betekenis van minder bekende Afrikaanse woorde.

In die haak

In die haak

Waar sou die uitdrukking “in die haak” vandaan kom?

Ongenooide gaste?

Ongenooide gaste?

Hoe verwys jy in Afrikaans na iemand wat gereeld ongenooid vir ete opdaag? Kom lees dié Taaltoffie om meer uit te vind.

Geen haan sal daarna kraai nie

Geen haan sal daarna kraai nie

Taaltoffie kyk na die herkoms van dié Afrikaanse uitdrukking

Ottermaklottertjie

Ottermaklottertjie

Ken jy die woord “ottermaklottertjie”?

Eksieperfeksie

Eksieperfeksie

Uitdrukking: Eksieperfeksie Betekenis: Iets volmaak reg doen Waar kom dit vandaan? In Holland is die uitdrukking iets in de hekse/hekste perfectie bekend. Dit is moontlik ‘n verwarring van in de perfectie maar met die [...]

IKUSASA-toekennings: tydskrif van die jaar-kompetisie

IKUSASA-toekennings: tydskrif van die jaar-kompetisie

Huisgenoot is benoem in die Tydskrif van die Jaar-kategorie vir bydrae tot die inspirasie en ontwikkeling van die jeug.

Kom kuier saam met ‘Hoezit!’

Kom kuier saam met ‘Hoezit!’

Die Mei-uitgawe van “Hoezit!” wat deur die ATKV uitgegee word is nou op die rak.

Afrikaans skitter!

Afrikaans skitter!

Die ATKV bied ‘n simposium in Gauteng aan vir Afrikaanse Taalonderwysers. Die gasspreker is dr. Christo van der Rheede en Leon van Nierop is een van die aanbieders.

Iets op sy elf-en-dertigste doen

Iets op sy elf-en-dertigste doen

Taaltoffie kyk na die herkoms van dié Afrikaanse uitdrukking.

Soveel weet van iets as die man in die maan

Soveel weet van iets as die man in die maan

Taaltoffie kyk na die herkoms van dié Afrikaanse uitdrukking.