Pensioenarisse se belasting styg vanjaar heelwat meer as ʼn moontlike verhoging van 6% in hulle pensioen. Meer nog, hoe laer die pensioen, hoe meer styg hulle belasting persentasie gewys.
Lees meerLesersbrief: Onteiening sonder vergoeding is terug
In Afrikaans is daar die mooi uitdrukkings dat mens nie die tak moet afsny waarop jy sit nie. Dit is presies wat Suid-Afrika gaan toelaat indien die Wysingswet op Outeursreg (WOO) aanvaar word.
Lesersbrief: Owerheidsongerymdhede kán reggestel word
Beweerde wandade, korrupsie en ander onetiese vergrype wek die persepsie dat standaarde vir dienslewering en publieke administrasie by die dag versleg.
Lesersbrief: Ons almal se regte word geskend
Elkeen het sy eie beginsels, maar net sommiges mag uitgeleef word en ander word onderdruk deur die universiteit.
Lesersbrief: Suid-Afrika het meer Shaun Christies nodig
Die reg van vryheid is immers ʼn grondwetlike reg wat deurentyd nie net beskerm moet word nie, maar ook uitgeleef en eerbiedig moet word.
Lesersbrief: Die ander probleem met minimumloon
Ons probleem in die land is nie die jaarlikse aanpassing van die minimumloon nie. Ons probleem is die feit dat die een werker R5 000 verdien en die ander R100 000.
Lesersbrief: Die Wilgenhof-debakel
Indien die betrokke sisteem bloot teoreties bekyk word, het ons hier te make met studente wat hoofsaaklik in die jong-volwasse-stadium van hul sielkundige ontwikkelingsproses verkeer, wat gepaardgaan met spesifieke ontwikkelingstake wat normaalweg met wisselende grade van sukses bemeester word.
Lesersbrief: Teater in die goeie ou dae
As kind was my oupa Peet du Plooy die koster van die Kruger Gereformeerde Kerk, in Kerkstraat regoor die Kruger Huis-museum. Wanneer ons vakansies daar gekuier het, het ons gereeld die pragtige Capitol-teater besoek.
Lesersbrief: Geen kitsoplossings vir ons probleme
Die feit dat Suid-Afrika op die 2023-rangordes van die Wêreld Mededingingsindeks slegs die (onderste) een-en-sestigste plek uit vier-en-sestig lande kon behaal, spreek verdere insiggewende boekdele.
Leserbrief: Klein tree na trots
Ek hoop my kinders sien vandag in my die wil om aan te hou veg vir ons geloof en kultuur. Al is my tree klein, sal ek aanhou stap, want “voor in die wapad brand daar ʼn lig”.
Lesersbrief: As ʼn boer se kind die Here kon bel
Vader, ek het ʼn knop in my keel, want ek sien ʼn plasing op Facebook. Ek is angstig om uit te vind of my ouers veilig is, maar my boodskappe en oproepe gaan nie deur nie.
Lesersbrief: Laat die kindertjies na My toe kom
Akademie en prestasie het so belangrik geword in ons samelewing en in plaas daarvan dat dit net een deel van ʼn kind se lewe moet wees, oorskadu dit nou die grootwordjare.
Lesersbrief: Baie welkom, liewe minister
Geagte minister, baie welkom by die realiteit van Suid-Afrikaanse burgers se daaglikse lewens. Baie welkom in die wêreld van geweld en pyn.
Lesersbrief: Wanneer het wen so belangrik geword?
Wanneer en hoekom het wen so belangrik geword? ʼn Afgod van die huidige samelewing en skoolkultuur. Dit grief my.
Lesersbrief: Wie is môre se leiers?
Hedendaagse “leiers” is gewild. Solank ʼn sogenaamde leier ons heuning om die mond smeer, ondersteun ons hulle. Mense sonder ruggraat wat slegs iets tot voordeel van hulself doen en bogger die res.
Lesersbrief: Gemeenskappe stap saam op matriekeindeksamenreis
Onderwysers bevind hulself in die voorste linie saam met hulle leerders tydens die eindeksamen.
Lesersbrief: Die onbekende engele op my kanker-pad
Dankie aan al die engele in ons kankervegters se lewens – of julle bekende of onbekende engele is, julle gee ons vlerke.
Lesersbrief: DF Malan bevestig aanslag teen Afrikaans
Hierdie saak is juis gebring omdat ons van mening is dat dit net die voorloper is vir wat op ander Afrikaanse skole, soos Hoërskool Jan van Riebeeck wag, naamlik ʼn fel aanslag soos ook nou duidelik blyk uit die BELA-wetgewing.
Brief aan ouers: ʼn Ware nalatenskap vir jou kinders
Ons voorbeeld, waarvan ons hou en wat ons van ander mense sê, het so ʼn groot impak op ons kinders en wat hulle dink reg of verkeerd is.
ʼn Magiese aand in Argentinië
Augusto Romeo woon in Argentinië. Hy het aan die begin van 2020, en aan die begin van die wêreldwye Covid-19-pandemie, ʼn belangstelling gekweek in Afrikaans en die geskiedenis van Suid-Afrika. Sy skrywe word gepubliseer net soos hy dit aan ons gestuur het.