As dit ʼn verskil sou maak, het ek opgestaan en kliphard verkondig aan die wêreld dat enkelouers die harder klippe kou.
Lesersbrief: VBS – wanneer word daar opgetree?
Wanneer word daar opgetree teen die geïmpliseerde OBK-amptenare, wil Theo Stehle van Knysna weet.
Lesersbrief: ʼn Afrikaanse brief uit Argentinië
“My naam is Augusto en ek is Argentyns. Hierdie brief is in ʼn pragtige taal vir ʼn mooi en wonderlik vrou.”
Lesersbrief: Wanneer jy ná die ‘ergste erg’ aan ʼn polisiedeur moet hamer
Soms is jy in ʼn situasie wat so surrealisties voel dat die volle omvang en skok van dít wat gebeur het, jou eers agterna tref. Want vir die volgende uur was ek en Engel ooggetuies van hoe ʼn polisiebeampte ʼn kind wat pas deur hel is, intimideer en manipuleer.
Lesersbrief: Skotse boertjie kom kuier in Suid-Afrika
Greg Senior, van Skotland, het twee jaar gelede begin om Afrikaans te leer. Hy het onlangs vir die eerste keer Suid-Afrika besoek.
Lesersbrief: Meneer die President, ons voel moedeloos
Ek is wit, Afrikaans, ʼn vrou, ʼn mamma, en eienaar van ʼn klein besigheid en kom ek vertel jou gou ʼn ding:
Lesersbrief: Wysheid
Toegegee, die gedagte aan die onvermydelike fisiese degenerasie wat noodwendig in ʼn mindere of meerdere mate deel is van die genade van oudword, vul my nie juis met opgewondenheid nie, maar daar is ook ʼn teenpool… wysheid.
Lesersbrief: Red Ashton se vrugtefabriek
Mnr. Tiger Brands, hierdie is nie ʼn sommerso-fabriek nie. En ʼn mens sluit nie ʼn fabriek sommerso nie.
Lesersbrief: Bela-wet sal kwaliteit onderwys beëindig
As dit onveranderd goedgekeur word, gaan dit die grootste verandering in Suid-Afrikaanse onderwys wees sedert 1996.
Lesersbrief: Ek is maar net ʼn ouer
Veronica Classen skryf in antwoord op Hendri Schutte se brief, “Ek is maar net ʼn onderwyser”.
Leserbrief: Ek is maar net ʼn onderwyser
Onderwys is mos net ʼn “halfdagwerk”, maar hulle is nie bewus van alles wat agter die skerms gebeur nie.
Lesersbrief: Wanneer die dag kom
Toe het sy ou lyf pap geraak in my arms, en op die koue staaltafel het ek hom neergelê. Met ʼn swaar hart het ek snikkend huis toe gery.
Lesersbrief: Jy is die probleem!
As deel van die narratief is almal skuldig en die professor sê onomwonde “die reputasieskade vir Stellenbosch Universiteit is enorm”.
Lesersbrief: Dis hoekom ’n Fransman van Bretagne Afrikaans leer praat het
Die geskiedenis van die Boere het my verstom. ʼn Bevolking wat uit Nederland gekom het en na die ander kant van die wêreld verskuif het. Hierdie bevolking is heeltemal anders as Europese bevolkings wat hulle in die VSA gaan vestig het, of die Franse wat in Quebec gaan woon het.
Lesersbrief: Waar is Suid-Afrika se beleggings in sy eie mense?
Ons mense is ons grootste belegging vir die toekoms van ons land.
Lesersbrief: Bevelsrade, oorloë en wit vlae
Ek is moedeloos en het nie meer antwoorde nie. Vir ʼn laaste keer gaan ek probeer om in hierdie oorlog as oorwinnaar uit te tree. My strategie? ʼn Mengsel van skottelgoedseep, knoffel, peper en water gemeng in ʼn spuitbottel.
Lesersbrief: Die vangs van die “Karoo-leeu”
Pumba is weer “leeu” op sy werf en sy nek is mooi aan die herstel. Ek wonder wel of hy hom weer sal laat vang vir ʼn trippie dorp toe.
Lesersbrief: Hoekom nou die Taalmonument opeis?
Hoe kan ander taalgroepe ‘n monument opeis wat spesifiek deur die Afrikaanse gemeenskap gefinansier is?
Lesersbrief: Orkney snork nog al die pad
Dankie, Willie. Ek wil dit nou vir jou sê, terwyl ons albei nog hier is. Dankie dat jy my mense so mooi vasgevang het. Dankie vir die lag en die huil, maar meestal die lag.
Lesersbrief: 10 dinge waarvan jy gewaarborg is by elke troue
Na ʼn klompie jare as troufotograaf deel ek graag ʼn prettige, tong-in-die-kies-lysie van dinge wat, met min uitsondering, op elke troue gebeur vanuit my oogpunt agter die kamera.