Koordlose (“wireless”) oorfone is uit. Koord- (“wired”) oorfone is weer in. Een van die redes hiervoor is dat die koord sosiale onttrekking bewerkstellig. Dit sê terselfdertyd “ek is cool” en “moenie met my praat nie…”.
Lees meerAmnestie vir Katalonië-separatiste
Die amnestie gee vir Puigdemont geleentheid om weer na Spanje terug te keer en maak selfs die deur oop om weer as premier van Katalonië te staan.
Politieke verandering kom in Europa
Die reusagtige demografiese, kulturele en bestaansvraagstukke wat die afgelope tyd deur versnelde veranderinge in Europa meegebring is, is uiteindelik ook besig om tot enorme politieke veranderinge aanleiding te gee.
Hoe kan jy federalisme teëstaan?
Dertig jaar later glo net die naïewe en oneerlikes onder ons steeds dat sentralisering ʼn lewensvatbare roete na ʼn voorspoedige toekoms is.
MK: Zuma slaan alleen die kitaar
Hierdie party is letterlik sy kaartjie tot vryheid en om eerlik te wees, is dit ʼn slim skuif – soortgelyk aan sy slinkse skuiwe om polities en geregtelik te oorleef.
Hoe Natalse politiek ons almal kan beïnvloed
As Zoeloes Suid-Afrika (lees Gauteng) nie kan beheer nie, verloor hulle belangstelling en fokus liewer op hulle eie “koninkryk”. As KwaZulu-Natal dit eerste doen, word dit vir almal anders makliker – ook vir Afrikaners.
Segetog vir regses in Portugal
Portugal is struktureel links en is deur dekades van sosialistiese regerings gevorm. Regse politiek is dus nog ʼn nuwe en vir talle inwoners vreemde verskynsel.
Jacob Zuma, die MK-party, en die Kremlin se GRU
Intussen, om die gekriminaliseerde staat te voed, militariseer MK Suid-Afrika se liggaamspolitiek met dreigemente van drakoniese nuwe beleide en van ongekende politieke geweld en intimidasie.
Dis mos (goedkoper) mielies
Nou is dit egter hier waar die “kinkel in die kabel” kom – mielieboere se skuldlas is te groot, en dit hoef nie so te wees nie.
Weerstaan die verleidelike gemak van virtuele laers
So groei die kloof tussen die virtuele diskoers aan die een kant en die menings en aksies aan die ander kant wat jy oor die algemeen in die reële wêreld teëkom.
Opregte afwenteling of kosmetiese verandering?
Dat die DA ʼn wetsontwerp op devolusie soek, is nie die probleem nie – dat hy egter nie óók ʼn wetsontwerp op federering soek nie, is wel die probleem.
Sport, verkiesings en pret: ontsnapping of stimulasie?
In ons moderne wêreld, waar lyne tussen die meeste tradisionele lewenskategorieë begin vervaag, is sport een van die min kulturele fenomene wat nog iets van die vroeë feestelikheid vasvang. Dit is juis wat dit waardevol maak. Sport is nie politiek nie en behoort dit ook nie te wees nie.
Sitrusboere het dalk rede vir optimisme
Sover dra die bome goed, die vrugte lyk gesond en die bedryf verwag tans ʼn hoër oesopbrengs as verlede jaar.
Iran laat die terreurmarionet dans
Die eksistensiële bedreiging wat Israel in die gesig staar, het nie net betrekking op die Joodse staat nie. Israel se geveg is namens ons en die res van die vrye wêreld.
Bo die wet verhewe?
Malema bevind hom gereeld aan die verkeerde kant van die gereg en spring telkemale die straf daarvoor vry.
Die pad na selfbestuur: lesse uit Orania
Terwyl die Seklers onsuksesvol probeer om elke jaar ʼn statuut vir outonomie in die Roemeense parlement deur te voer, het die Afrikaners begin deur selfbestuur in hul eie dorpie Orania te vestig.
Anderkant die verkiesing
Sou ons besef dat Suid-Afrika homself in ʼn bedelingskrisis, eerder as ʼn regeringskrisis, bevind, dan dwing dit ons om ook ons omstandighede anders te waardeer en alternatiewe oplossings te formuleer.
Lesse van staatsbestandheid vir Hongare
Die Hongare wat as minderhede leef, het wel sekere instellings, maar baie hiervan is eintlik in staatsbesit, terwyl ander baie swakker is as dié wat deur die Afrikaners besit word.
Mosambiek aan flarde
Oor die afgelope sewe jaar is Mosambiek vasgevang in ʼn bloedige djihadistiese-opstand waarin meer as 6 000 mense gesterf het en meer as ʼn miljoen ander ontheem is.
Die stad is gans die land
In menigte gevalle is die stad (of stede) die ganse land. Dis waar ʼn kritieke massa van hoëvlak-funksies byeengebring kan word. Andersyds kan hulle ook onderpresteer of heeltemal verval weens verskeie faktore.