Oor die afgelope sewe jaar is Mosambiek vasgevang in ʼn bloedige djihadistiese-opstand waarin meer as 6 000 mense gesterf het en meer as ʼn miljoen ander ontheem is.
Die stad is gans die land
In menigte gevalle is die stad (of stede) die ganse land. Dis waar ʼn kritieke massa van hoëvlak-funksies byeengebring kan word. Andersyds kan hulle ook onderpresteer of heeltemal verval weens verskeie faktore.
Verbondenheid in vandag se wêreld
As verbondenheid vandag onder spanning staan, is dit omdat hierdie dieperliggende verbondenheid in die skepping ook bevraagteken word.
Massamigrasie raak arm lande ook
Alhoewel die groot en voorspoedige lande die voorkeurbestemmings is, bly ook talle migrante vashaak in die lande langs die pad – wat in vergelyking met hulle lande van herkoms steeds soos die paradys voel.
Moenie fort bou nie, trek eerder laer
Die probleem met fort bou is egter dat dit vas en permanent is en dat dit nie ruimte vir beweeglikheid laat nie. Daarteenoor is ʼn laer ʼn beweeglike konsep.
Swede word uiteindelik lid van Navo
Twee bestaande lede, Turkye en Hongarye, het beswaar gehad en daarom is Swede se toetrede so lank vertraag.
Die onsekere toekoms van fisiese media
Namate die spoed en seinsterkte van die internet verbeter het – en meer mense daartoe toegang kon kry op hul rekenaars, slimtelevisies of slimfone – het ons liedere, verhale en menservaringe ʼn eenrigtingreis gemaak na die domein van databasisse, netwerkbedieners en sagteware.
Die oorlogswond raak ʼn letsel in Oekraïne en hele Europa
Die tweede herdenking van die uitbreek van oorlog in Oekraïne is genoeg rede vir somberheid, nie net in Oekraïne nie, maar ook reg oor die wêreld.
Afrikaanse onderrig – wil jy of moet jy?
Met die gebruik van moedertaal op soveel terreine as wat moontlik is, sal Afrikaanssprekendes dit hopelik wil doen, omdat feite onteenseglik bewys dat ons dit moet doen.
Oorlog en konflikte by veiligheidskonferensie bespreek
Die groot onderwerp by vanjaar se konferensie was steeds die oorlog tussen Rusland en Oekraïne.
Vat die hawe of bou ʼn nuwe een
Die veel beter opsie is dat die stad en provinsie hul eie, wêreldklas-hawe bou, en Transnet verlaat om voort te gaan om aan die wêreld die vrugte van ANC-bestuur te wys.
Die SANW na drie dekades
In die afgelope drie dekades het daar ʼn duidelike wanverhouding ontstaan tussen dit wat jare reeds op politieke vlak van die SANW verwag word aan die een kant, en sy begroting en vermoëns aan die ander kant.
Taalrykheid verleen rykheid aan die werklikheid
Die dood van ʼn moedertaal gaan met die dood van die werklikheid gepaard (of ten minste dié werklikheid wat deur die betrokke moedertaal oopgebreek word).
Die onbesonge kampioene van ʼn moedertaal
Gebruik Moedertaalmaand om die taalpraktisyn in jou lewe te bedank, want agter elke woord wat hulle gebruik lê ure se harde taalwerk.
ʼn ANC-lidmaatskapkaart word ʼn lojaliteitskaart
Terwyl die Grondwet verwys na die ongeregtighede van die verlede is die regering, ondersteun deur die ANC-ontplooiingskomitee besig om nuwe onreg in die hede te skep.
Die waarheid oor Poetin, Rusland en oorlog in Oekraïne
In aanloop tot die tweede herdenking van Rusland se inval in Oekraïne, bied Carlson se onderhoud met Poetin belangrike perspektief op die Russiese beweegredes vir die oorlog, maar ook die groter vraagstukke oor magsverhoudinge sedert die einde van die Koue Oorlog.
Ramaphosa skuif die grondwerklikheid
Wanneer dit by grondhervorming kom, het Suid-Afrika nog nooit op wetenskaplik bewysbare syfers gewerk nie.
Val die domino’s of bly die ou orde staan?
Die ou stryd tussen sentrumregse en sentrumlinkse regerings, wat beide die bestaande orde bevestig, is lankal verby en wat ons tans sien is eerder ʼn stryd tussen globaliste en nasionaliste in ʼn wêreldwye konteks.
Hoekom Afrikaans, jy is mos ʼn Suid-Afrikaner?
Februarie is moedertaalmaand. Ons as Afrikaanssprekendes en Afrikaners kan dit met dankbaarheid vier – ons, ons kinders en kleinkinders is bevoorreg. Maar die stryd vir moedertaalonderrig is lank nie verby nie.
Kriminele residivisme: voorbeelde uit Noorweë
Die term word algemeen in die strafregstelsel gebruik om die neiging van individue te beskryf om, weer soos voorheen, aan kriminele aktiwiteite deel te neem. In Suid-Afrika is hierdie koers tussen 50%-70%.