In die week se episode bespreek die Podlitiek-span die jongste verwikkelinge rondom Ace Magashule, die kwessie van water en sanitasie in Koster en die saak van twee polisiebeamptes wat ontslaan is weens valse klagtes van rassisme.
Nee, nee, duisend maal nee!
Die volgende fase van hierdie protes is om die internasionale druk nog sterker te maak. Ons moet die regering hier plaaslik aankla, maar ook internasionaal, skryf dr. Dirk Hermann.
‘Die pad na selfbestuur’: Die rivier waarin die geskiedenis vloei
Die beginpunt van ’n demografiese uitdaging moet ’n demografiese strategie wees, skryf Flip Buys. Kom luister hier na ‘n voorlesing uit sy boek.
Lyding: oorwinning of vermyding?
Dr. Wikus Buys reageer op Rynhard van Zijl se artikel: #Jongstemme: Is voortplanting werklik die beste opsie?
#JongStemme: Tradisies
ʼn Tradisie, soos ons dit ken, is die oordrag van beginsels, lewenswyses en kultuurgoed van een geslag na die volgende geslag, skryf Lindy Steyn.
Afrikaans slegs ’n soort ‘versiersuiker’ op Stellenbosch
Om die waarheid te sê, die US is reeds verby die kantelpunt waar Afrikaans as onderrig- en gebruikstaal gered kan word, skryf Leopold Scholtz.
Hoop in die Noord-Kaap
Hoewel sommige dele van die Noord-Kaap wel reën gekry het, is dit geensins ’n oplossing vir die provinsie se uitdagings nie. Dit gaan ’n paar jaar se goeie reënseisoene verg om weer hoëgehalteweiding beskikbaar te hê, skryf Bennie van Zyl.
Spanje: draai die politieke gety?
Daar was onlangs ’n streekverkiesing in die Spaanse hoofstad Madrid, wat ’n belangrike aanduiding vir die politieke stemming in die land is, skryf Sebastiaan Biehl.
Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die Bybel hoor
Hoe praat die Woord van God oor God en hoe word Hy aangespreek? Hierdie is die tweede aflewering in ‘n reeks van vier oor die onderwerp.
Internasionale oorsig: Pandemie wyk in Weste, maar krisis verdiep in armer lande
In die aflewering word daar ook gekyk na Biden se plan vir entstofuitdagings en Trump wat steeds in beheer van die Republikeinse Party is.
Internasionale oorsig: Alle oë op Skotse Nasionale Party, Konserwatiewes ná verkiesings
In die aflewering word daar ook gekyk na Israel wat die Iran-ooreenkoms probeer keer en Frankryk wat 200 jaar ná Napoleon se dood oor sy nalatenskap wonder.
#JongStemme: Is voortplanting werklik die beste opsie?
Daarteenoor is die filosofiese konsep van antinatalisme, skryf Rynhard van Zijl.
Jordan Peterson en die probleem van die bose
Een van die primêre probleme wat mens met Peterson ervaar, ten spyte van die massiewe positiewe effek wat hy op die internasionale kultuur uitoefen, is sy gnostiese neigings.
‘Die pad na selfbestuur’: Daar is altyd ’n toekoms
Flip Buys kom by die slotsom dat die verlede ons wys daar is altyd ’n toekoms. Dit is dus die grondslag waarop Buys sy hele filosofie bou. Kom luister hier na ‘n voorlesing uit sy boek.
Podlitiek: Modise-saak faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moordverhaal
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span die saak van Thandi Modise wat van dieremishandeling aangekla is, ANC-werkers wat nie betaal word nie en die Piet Retief-hofsaak.
#JongStemme: Twee kante van die meerderwaardigheidsmunt
Afrikaners is moeg daarvoor en daarom vereenselwig hulle hulself dikwels by verstek met die persoon of groep wat onregverdig as ’n rassis gebrandmerk word, skryf Wian Spies.
Sukkelende munisipaliteite, Kubaanse ingenieurs en die ANC se rassebeleid
Hierdie is die wortel van al Suid-Afrika se kwale en tensy dit daadwerklik aandag kry, sal ons nie uit die moeras waarin ons onsself bevind, kan ontsnap nie.
Nasionale gesondheidsversekering vir almal?
Terwyl die wêreld poog om oplossings vir die Covid-19-krisis te kry en te herstel van die geweldige ekonomiese impak wat die inperkingsmaatreëls tot gevolg gehad het, word die parlementêre proses vir die wetsontwerp op NGV in Suid-Afrika eersdaags voortgesit.
Kubaanse ingenieurs: Dit gaan oor meer as water en sanitasie
Met die eerste oogopslag is dit duidelik dat die uitvoer van sogenaamde spesialiste deur die kommunistiese bewind in Kuba nie ’n nuwe verskynsel is nie, en ook nie beperk is tot Suid-Afrika nie.
Frankryk nader aan breekpunt
Frankryk is seker die land in Europa wat die ergste onder Islamitiese terreuraanvalle deurloop.