Hier is hoe jy nog steeds kan strewe na finansiële vooruitgang, al gaan dit swaar daarbuite, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Hospitaalstories
ʼn Mens sê so vanselfsprekend ons is dankbaar vir goeie gesondheid, of wens mekaar “pas jouself op” toe, sonder om werklik daaraan te herkou.
Dis ʼn gruwel
So kom ek onlangs te staan voor die gruwel van gebrek aan besigheidsetiek. Ek noem dit sommer pleinweg misbruik.
Nooit weer nie
Vandag op 21 Maart raak ek weer stil in gebed vir die families wat iemand verloor het vir wie hulle bitter lief was, vir elke mamma wat ʼn kind verloor het, vir elke gesinslid wat leeg is as gevolg van blatante nalatigheid van die staat.
Wat is die nut van biblioteke, boeke in 2024?
“Wie weet of ʼn biblioteek of boekversameling van een van ons dalk oor tweehonderd jaar aan mense ʼn kykie op die wêreld van 2024 sal gee?”
ʼn Tyd soos nóú
ʼn Mens kan die geskiedenis maklik verromantiseer, of strydlustig of patrioties of selfs liries raak oor veldslae en gebeure. Maar dit was regtig nie my tyd nie.
Kate, ʼn kiekie en ʼn KI-krisis
Wat ʼn eenvoudige Moedersdagkiekie van prinses Catherine en haar drie spruite moes wees, het nie net in samesweringsteorieë oor haar gesondheid ontaard nie, maar boonop grootskaalse debatte oor die toenemende implikasies van kunsmatige intelligensie ontlok.
Bela: Die mens se wet, of God s’n?
As ʼn Christen-vrou, -ma en -onderwyseres, maar die belangrikste as dogter van God, is dit vir my van kardinale belang dat my kind volgens Christen-beginsels onderrig en daarin onderlê word.
Die danskamp
Dit was die perfekte einde aan die naweek. Die warboel van emosie, spanning en die deurmekaar wat daarmee saamgegaan het, en hoe dit in ʼn avontuur en kampvuurstorie verander is.
Ouervervreemding is ook mishandeling
Ouers, onderwysers en die gemeenskap kan saam staan om ons kinders te beskerm wat as pionne gebruik word om ʼn geteikende ouer te knak.
ʼn Afspraakaand en ongevalle
En skielik, sonder waarskuwing, sak my man inmekaar op die teëlvloer tussen die kombuiskas se toonbank, waar ons lekker informeel eet, en die eetkamertafel wat teenoor die kombuis in die groot oopplanvertrek staan.
Hoor jy die magtige dreuning?
Dit is die skole waar ouers atletiekbyeenkomste bywoon, help om kinders aan te ry na kooroptredes en hulle kele hees aanmoedig en hande voos klap. Dit is die skole waar ons deel, waar ons ondersteun en waar ons met deernis die stene lê vir die volgende generasie.
Die wil om te help
Elke jaar in hierdie maand vier ons die wil om te help, ons vier die maatskaplike werker.
Vinkel en koljander vir die tuin
Kruie word ook baie gereeld in die Bybel genoem. Ons lees in 2 Korintiërs 2:15 – “Ons is die welriekende geur wat deur Christus vir God opstyg.” Gebruik kruie uit jou tuin, wat ʼn heerlike geur versprei, om jou elke dag hieraan te herinner.
Gewigsverlies: ʼn Maand (en 10 kilo’s!) later
Wat ek egter wel geweet het, is dat ek vanjaar gereed was vir verandering – en dié maand het vir my ʼn proeseltjie van daardie verandering gebied.
Kom ons gesels oor beleggingsfondse
Het jy al ook gewonder hoe werk beleggingsfondse? Leon-Ben Lamprecht werp lig.
Chris Chameleon: Kuns vir wins
Daar is nog slegte nuus: Daar is geen resep nie. As daar was, sou die skrywer van daardie resep die resep self kon verkoop vir meer geld as wat daar ooit uit enige toepassing van die resep verdien kan word.
Waar trek jy die streep?
Oorwegend Afrikaanssprekende geleenthede word dikwels gedwing om ter wille van die teenwoordigheid van ʼn handvol nie-Afrikaanssprekendes die voertaal van die geleentheid Engels te moet maak. In die belang van samehorigheid, reg?
Ons hou van regte kaas
Ons wyn staan tog terug vir niemand nie, so hoekom moet ons kaas?
Dis nie so maklik om te oordeel nie
Veelvoudige rituele word toegepas internasionaal. Sommige heel onskuldig – soos sê nou maar ʼn universiteit se gradeplegtigheid tot die inisiasie van jong Xhosa-seuns wie se besnydenis dikwels lei tot die dood. Jy kan nie sommer sê wat is reg of verkeerd nie.