Dié Groot Debat

Lees blogs van bekende Afrikaanse meningsvormers en sien gerus ons redaksionele beleid.

Vraagstukke

AfriForum se haatspraakklag teen Ronald Lamola

Ronald Lamola. Foto: Times Live

“The land question will not be won through romantic acts. We need to an act (sic) as forceful as a war to bring back the land to the majority of South Africans…”

“True national unity” ontbreek op 31 Mei 1931

Jan Hofmeyr (1898 - 1848), hier afgeneem onderweg na die lewering van sy begrotingsrede as minister van finansies.

“South Africa today is passing through a period of doubt, of questioning, of hesitation. Is it well for the land and its people? Is the future assured? Are the problems not perhaps insoluble? Is their solution being approached in the right way? There is impatience with the slowness of the growth of true national unity.” ~ Jan Hofmeyr (1930), oor die Unie van Suid-Afrika.

‘n Gesprek oor Afrikaans

vriende van afrikaans

Amanda de Stadler, uitvoerende hoof van die Vriende van Afrikaans, neem deel aan die gesprekreeks “Afrikaans: Probleme en Oplossings”.

Argief

Fokus: 1990 tot 2012: Die Nuwe Suid-Afrika en sy toekoms in oënskou


Argief

Fokus: Afrikaans - probleme en oplossings


Argief

Fokus: Bestaansvoorwaardes vir 'n Afrikanerkultuurgemeenskap


Argief

Fokus: Die betekenis van konserwatisme


Argief

Fokus: FAK prestige-aand


Argief

Fokus: Geloftedag


Argief

Fokus: Grondslae vir aansprake op vryheid


Argief

Fokus: Malema-haatspraak - uitspraak en weg vorentoe


Argief

Fokus: Mislei Afriforum Afrikaners?


Argief

Fokus: My Afrikaanse storie


Argief

Fokus: Ons was daar


Argief

Fokus: Relevansie van Afrikaanse kunste


Perspektief

Die heimwee na die Mandela-era

nelson-mandela

Flip Buys bied sy mening oor Mandela se afsterwe en neem die sogenaamde “Mandela-era” onder die loep.

‘n Verkenning van Solidariteit se ekonomiese benadering

Die vakbond Solidariteit

In die geskiedenis van die vakbondwese kan daar – ekonomies gesproke – breedweg onderskei word tussen die omverwerptradisie, oftewel die sosialistiese benadering met sy produksieklasseteorie, teenoor die rentmeesterskaptradisie, wat ʼn Christelike vertrekpunt neem. Dié twee tradisies verskil wesenlik.

Siening van gelykheid wys krake

Vir liberale is die kern van die Grondwet individuele regte, vir linkses is die kern sosiaal-ekonomiese regte en gelykheid. Vir liberale gaan die Grondwet oor die beperking van staatsmag; vir linkses oor die gebruik van staatsmag om gelykheid te bewerkstellig. Gelykheid is die groot strydpunt.

Argief

AfriSake


Argief

Geldsake en Bestuur


Argief

Godsdiens


Argief

Landbou


Argief

Politiek, Filosofie & Ekonomie


Argief

Redaksioneel


Argief

Sport