Wat sien jy raak in die lewe en hart van die man en vrou in die spieël?
Gedagte vir die dag: Verdriet is beter as om te lag
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is. (2 Timoteus 2:1)
ToekomsVenster: Steeds genadig en liefdevol
Die Here is steeds genadig en liefdevol. Hy is bereid om te vergewe en sal ʼn berouvolle hart nie wegwys nie.
Gedagte vir die dag: God voorsien in al ons behoeftes
My God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus. (Filippense 4:19)
ToekomsVenster: Onderneem ’n reis na binne
Vra jouself af hoe die gebeure van die afgelope jaar jou en ander geraak het?
Gedagte vir die dag: Gevolge van voortydige seën
Sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer. (Matteus 25:23)
Gedagte vir die dag: ’n Sterk karakter
Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou. (Lukas 16:10)
Gedagte vir die dag: ’n Ander gees
Maar my kneg Kaleb, omdat ’n ander gees in hom was en hy volhard het om My te volg – hom sal Ek bring in die land waarin hy gekom het, en sy geslag sal dit in besit neem. (Numeri 14:24)
ToekomsVenster: Jy ken nou die pad
Dit is die verwagte uitwerking van die belydenis: “Here, U is my God”.
Gedagte vir die dag: Eindig sterk
Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou. Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het. (2 Timoteus 4:7-8)
ToekomsVenster: Hy het jou ’n nuwe hart gegee
Alles is genade en onverdiende guns alleen.
Gedagte vir die dag: Versterk die innerlike mens
Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus, van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang, dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens. (Efesiërs 3:14-16)
ToekomsVenster: Vir wie is hierdie belydenis bedoel?
Wanneer jy bewus word van die wekroep in jou gees, antwoord jy in bekering.
Gedagte vir die dag: Lê dit op die altaar
Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My. Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan; want hy het baie besittings gehad. (Matteus 19:21-22)
Gedagte vir die dag: Hoop beskaam nie
Ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. (Romeine 5:3-5)
ToekomsVenster: Here, U is my God
‘n Verhouding wat getuig van intimiteit, warmte, liefde en aanvaarding.
Gedagte vir die dag: Kyk, Ek staan by die deur en klop
“Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.” (Openbaring 3:20-21)
Gedagte vir die dag: Die Here van die leërskare is met jou
Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde. Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ’n rotsvesting vir ons. (Psalm 46:11-12)
Gedagte vir die dag: Teenspoed kweek geduld
Baie liewer sal ek in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk. (2 Korintiërs 12:9b-10)
ToekomsVenster: Alles nuut
Dit is ons God, ons het en kan op Hom vertrou, Hy het en sal ons red.