En mag God, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. (Romeine 15:5)
ToekomsVenster: Ons gedugte God
Mag dit ons aanspoor om koersvas op Hom te vertrou. Na alles, Hy sorg vir ons.
Gedagte vir die dag: Loof Hom!
Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol wees van sy majesteit. Amen, ja, amen. (Psalm 72:19)
Esté Geldenhuys lees voor uit ‘Laat u Naam geheilig word’
Esté Geldenhuys verruil die klankateljee vir God se natuurlike ateljee. Luister saam hoe die voëls kwetter terwyl sy in haar tuin sit en voorlees uit ‘Laat u Naam geheilig word’. Haar fokus is op die naam El, wat “die Almagtige” of “sterk een” beteken.
Gedagte vir die dag: Gebed van die desperates
Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil … (Psalm 72:1)
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe tyd
’n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, ’n loot uit sy wortels sal vrugte dra. (Jesaja 11:1)
ToekomsVenster: Sukses gewaarborg
Wag op die Here totdat Hy wys wat jou te doen staan. Hy is betroubaar en sal jou nie teleurgestel nie.
Gedagte vir die dag: Altyd gereed
“Onthou dit: as die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het en nie toegelaat het dat daar in sy huis ingebreek word nie. Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed wees …” (Matteus 24:43-44)
ToekomsVenster: Ware geluk is om die Here te vertrou
Gelukkig, vervuld en geseënd in God se plan op die regte plek waar die Here jou wil hê.
Gedagte vir die dag: Agter Hom aan
Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus … (Romeine 13:14)
ToekomsVenster: Nee vir ’n bossie-bestaan
Die Here het meer vir ons in gedagte.
Gedagte vir die dag: Donkerwerk
Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis … (Romeine 13:12)
ToekomsVenster: Gewone mense en ’n ongewone God
“Doodgewone” mense voor God en voor ander beelddraers.
Gedagte vir die dag: My Jerusalem
Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here toe”. (Psalm 122:1)
ToekomsVenster: Gewone mense kan nie help nie
Die Bybelse taal is somtyds skokkend eerlik.
Gedagte vir die dag: Daar kom ’n tyd …
Kom, volk van Jakob, laat ons lewe in die lig wat van die Here af kom. (Jesaja 2:5)
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe begin
Dan sal Ek herders oor hulle aanstel, en dié sal hulle versorg, en hulle sal nie meer bang of verskrik wees nie en hulle sal nie meer wegraak nie … (Jeremia 23:4)
Gedagte vir die dag: Lofliedjies
… aan die trou van die Here is daar geen einde nie! (Psalm 117:2)
ToekomsVenster: Ken ek en jy ons plek?
Mag die Here ons help.
Gedagte vir die dag: Droomgewer
Kyk na Sion, die stad waar ons ons feeste vier: jou eie oë sal Jerusalem sien, ’n veilige woonplek waar jou tent nie versit hoef te word nie … (Jesaja 33:20)