Kyk na Sion, die stad waar ons ons feeste vier: jou eie oë sal Jerusalem sien, ’n veilige woonplek waar jou tent nie versit hoef te word nie … (Jesaja 33:20)
ToekomsVenster: Die Lam, later die Leeu
Wat die wêreld nou nodig het is ʼn Lam nie ʼn Leeu nie. Iemand wat dienswillig, opofferend en sorgsaam is.
Terroriste-aanval lei winkeleienaar na Jesus
“Ek het begin om oor en oor te bid. Ek het in trane aanhou bid en vir Jesus gevra om my ʼn nuwe lewe te gee – ʼn lewe as sy dienaar. Terwyl geweld om my gewoed het, het ek my lewe vir die Here gegee.”
Gedagte vir die dag: Wie het die reg …?
Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan? (Psalm 24:3)
ToekomsVenster: Jou roeping soos die van Johannes
“Ek is die stem van een wat roep maak die pad van die Here reguit.”
Gedagte vir die dag: Koninkrykskinders
“Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle”. (Lukas 18:16)
ToekomsVenster: Hy is die Christus
“Wie is jy, wat is jou antwoord?” Hierdie identiteitsvraag is steeds relevant.
Gedagte vir die dag: Die Hoop wat die beste is
In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ’n lewende hoop … (1 Petrus 1:3)
ToekomsVenster: ‘Genade en vrede vir julle’
Kom ons praat oor Jesus en genade.
Gedagte vir die dag: Dwaal
Sit ’n wag voor my mond, Here … Hou my gedagtes weg van verkeerde dinge … (Psalm 141:3-4)
Gedagte vir die dag: Allesweet
Met hulle redenasies bereik hulle niks nie, en deur hulle gebrek aan insig bly hulle in die duister. Hulle gee voor dat hulle verstandig is … (Romeine 1:21-22)
Gedagte vir die dag: ’n Vader, ’n Broer
“Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie …” (Johannes 5:24)
ToekomsVenster: ’n Genadige God
Hy maak ʼn nuwe begin met mense wat dit nooit kan verdien nie. Sy genade is vriendelik en uitnodigend.
Gedagte vir die dag: Ontferming
Soos die oë van ’n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar, soos die oë van ’n slavin gerig is op die hand van haar eienares, so is ons oë gerig op die Here ons God, totdat Hy Hom oor ons ontferm. (Psalm 123:2)
ToekomsVenster: God se beloftes is anders
Byt vas want God het jou nie vergeet nie. Dit mag middernag wees en die slaap bly jou ontwyk, maar jy is halfpad. Moenie nou opgee nie!
Luister: Gedra deur gebed in Mianmar
Een van vervolgde Christene se sterkste wapens is gebed. Die krag van gebed moet nooit onderskat word nie.
Gedagte vir die dag: Die Laaste Woord
Hierdie boodskap is soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte. (2 Petrus 1:19)
ToekomsVenster: Sy uitnodiging staan vas
God se liefde dring Hom om sy kinders in hul verstikkende omstandighede op te soek. Sonder verwyt nooi Hy terug, roep Hy sodat wie ook al hoor kan weet dat sy of haar konteks nie die laaste woord spreek nie.
Gedagte vir die dag: God se planne
Daardie nag het die Here by Paulus gestaan en vir hom gesê: “Hou moed! Hier in Jerusalem het jy vir My getuig. So moet jy dit in Rome ook nog doen”. (Handelinge 22:11)
ToekomsVenster: Die onstuimige God
Ons sal moet fyn luister en ernstig raak oor God se manier van dinge doen.