Die HERE het toe afgesien van die ramp wat Hy oor sy volk wou bring. (Eksodus. 32:14)
ToekomsVenster: Aan Hom behoort die heerlikheid
Hy is die blink môrester en die hoop van hierdie wêreld.
Gedagte vir die dag: Here, leer ons
Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees. (Psalm 32:8)
ToekomsVenster: Ek is die weg
Die Vader is die adres. Die pad daarheen is die Seun, geloof in sy volmaakte versoening.
Boek-uittreksel: In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper
“Ek verwys in my boek “In Christus” ’n paar keer na die mense met die Jesus-kepse,” skryf Callie Roos. Lees hier ʼn uittreksel.
Gedagte vir die dag: Minste, grootste
“Wie die minste onder julle almal is, hý is groot”. (Lukas 9:48)
ToekomsVenster: Altyd getrou
Hy is standhoudend, standvastig en rotsvas.
Gedagte vir die dag: Vier vrae, een antwoord
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. (Romeine 8:38-39)
ToekomsVenster: Hy is die begin en die einde
Hy omvou ons, beskerm en versorg ons.
Gedagte vir die dag: Grootword
Toe ek verbitter was en veronreg gevoel het, was ek dom en sonder insig; soos ’n redelose dier het ek my teenoor U gedra. Tog was ek nog altyd by U, want U vat my aan die hand. (Psalm 21-23)
ToekomsVenster: ‘Laat daar lig wees’
Jou lewe en omstandighede mag vandag aan tye voor God se skepping herinner. Skep moed, die Here is steeds op die troon. Hy sal sy werk in jou voortsit en afhandel.
Gedagte vir die dag: Verwagting
Leef in verwagting dat die dag van God kom en beywer julle daarvoor … ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers. (Petrus 3:12-13)
Gedagte vir die dag: ’n Goeie Herder
“Ek lê my lewe af vir die skape. Ek het nog ander skape, wat nie van hierdie kraal is nie. Ek moet hulle ook lei”. (Johannes 10:15-16)
Gedagte vir die dag: Hartsake
Maar U verwag opregtheid diep in ’n mens se hart … (Psalm 51:8)
ToekomsVenster: Jesus pas sy skape op
Mag jy vandag ervaar hoe die Herder jou versorg en beskerm.
Gedagte vir die dag: My huis, my mense
In my huis wil ek lewe in opregtheid … (Psalm 101:2)
ToekomsVenster: God maak klaar wat Hy begin het
Wat Hy begin het maak Hy klaar, ook wat my lewe betref.
Gedagte vir die dag: Aan die jonges …
Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. (Timoteus 4:7)
ToekomsVenster: Geloof, hoop en liefde
Die vraag is dus hoe konkreet ons geloof, hoop en liefde is? Vat dit iewers grond en maak dit ‘n verskil?
Gedagte vir die dag: Die prys
“Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het”. (Matteus 10:40)