Talle Christene waag hulle lewe sodat ander die Lewe kan ken. Op Vervolgingsondag word hulle dapperheid herdenk en jy word genooi om betrokke te raak.
Gedagte vir die dag: Goddelike genade
“Wees vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.” (Efesiërs 4:32)
ToekomsVenster: Gegiet in God se beeld
Waartoe roep die gebeure ons as dit nie tot diepe dankbaarheid, verwondering en toewyding is nie?
Gedagte vir die dag: Lig of donkerte?
Dit is deur God se voorsiening dat ons vandag nog hier is. En Hy bring brood en genade tot by ons voordeur.
ToekomsVenster: Moenie jou hart verloor nie
Ons mag nie toegee aan die harteloosheid van die wêreld nie.
Gedagte vir die dag: Gekaap deur genade
Nadat hy deur God se genade gekaap is, het hy duisende kilometers te voet afgelê om die evangelie te verkondig.
ToekomsVenster: Is God afwesig?
Dan sê die spreker na wie ek verwys dat dit nie God is wat by wyse van spreke verhoor word nie, ons staan skuldig. Wat het ons met hierdie wêreld, wat God in sy wysheid aan ons toevertrou het, gemaak?
Gedagte vir die dag: God hou van my
God het dus sy liefde aan ons bewys toe Christus vir ons gesterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was.
Gedagte vir die dag: Ontsag
Behoort ons nie ons siniese harte vir harte vol verwondering te verruil nie?
Gedagte vir die dag: Begin met vandag
Jesus sê ons moet vandag leef, om van hier af na die toekoms toe te gaan, nie andersom nie.
ToekomsVenster: Die vier vingers wat terugwys
Kan jy sien hoe dit belangstelling wek, liefde ontsluit? As daardie vermaning seermaak, is dit waarskynlik nie liefde nie.
Gedagte vir die dag: Die druiwestok
Die oplossing vir vrugteloosheid is ’n seisoen van genade.
ToekomsVenster: Die dissipel en die seerower
Mag die dissipel voortstap.
Gedagte vir die dag: Jou grootste kritikus
Gister se foute steel al vandag se vreugde.
ToekomsVenster: Jou lewe het betekenis
Is daar in ons baie gejaagde, kompeterende wêreld nog tyd en plek vir ouer persone?
Gedagte vir die dag: ’n Lewende voorbeeld
’n Mens moet egter daarteen waak dat die najaag van sukses belangriker word as hulle verhouding met God.
ToekomsVenster: Loshande deur die lewe
Is jy steeds op wieletjies? Kom jy reg sonder om hulp te vra, of is dit ʼn geval van: “Dankie Here, ek kon die uitdaging hanteer. Dankie dat U daar sal wees vir die volgende uitdaging”?
Gedagte vir die dag: Hoop vir verdwaalde skape
“Die herder-skape-metafoor loop dwarsdeur die Bybel. God is die Herder, sy volk die skape.”
ToekomsVenster: Hoe dan anders?
Bid dan saam met my: “Here, ek bekeer my opnuut tot U”.
Gedagte vir die dag: Om sondeskuld (volledig) weg te neem
Sonde bring skeiding tussen die heilige God en sy volk of kerk.