“Gehoorsaam die voorskrifte en lewe daarvolgens, want daaraan sal die ander volke sien dat julle wysheid en insig het” (Deuteronomium 4:6).
ToekomsVenster: God ken my siel
God ken my siel. Ek deel my siel met Hom. Hy verstaan. Hy verwyt nie. Wys nie vingers nie. Skryf nie af nie. Hy is nie veroordelend, vingerwysend of gewoon ongeskik soos sommige mense nie. Nee, Hy koester my siel.
Gedagte vir die dag: Leef en loop vir die waarheid
“Saulus het toe oral in Jerusalem saam met hulle rondgegaan en openlik in die Naam van die Here gepreek” (Handelinge 9:28).
ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesange
Sing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef.
Luister: Bid vir Jemen
Dit bly uiters gevaarlik om ʼn volgeling van Jesus in Jemen te wees.
Gedagte vir die dag: Respek is ons voorkeurroete
“Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is.” (Romeine 8:22)
ToekomsVenster: Ek wil volrond wees
Ek wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?
Gedagte vir die dag: Help die skepping eerder
“Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is.” (Romeine 8:22).
ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense
Mag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.
Gedagte vir die dag: Gee God se beeld vir Hom terug
God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep (Genesis 1:27).
Gedagte vir die dag: Opstand teen leiers, gebed en oordeel
“Toe Moses dit hoor, het hy op sy knieë geval en gebid. (Numeri 16:4).
Gedagte vir die dag: Ek is nie teen alles en almal nie
“Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles” (1 Korintiërs 13:7).
ToekomsVenster: Raak jy nog ontsteld?
Kom ons raak weer ʼn slag ontsteld. Daar is eintlik geen ander opsie nie.
Gedagte vir die dag: Geloof is meer as bril-sake
“Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie, is nie vol van homself nie” (1 Korintiërs 13:4).
ToekomsVenster: ’n Hoopvolle toekoms
Gister is water onder deur die brug, word gesê. Moenie jou tent daar opslaan nie. As jy moet vertoef, kap die tentpenne liggies in. Môre kom die son weer op.
Gedagte vir die dag: As God liefde is
As God liefde is, hoekom laat Hy dit toe? Mense is deesdae nogal lief daarvoor om hierdie vraag te vra.
ToekomsVenster: Vind jou vreugde
Vind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
Gedagte vir die dag: Ek is opreg dankbaar vir die kos
“Toe neem Jesus die sewe brode en die visse, bid om God se seën, breek die brood in stukke, en gee dit aan sy dissipels, en die dissipels weer aan die skare” (Matteus 15:36).
ToekomsVenster: ’n Lig vir ander
Hy is met niemand klaar nie, behalwe hulle wat ons reeds vooruitgegaan het. In hulle is die werk van die Gees volbring.
Gedagte vir die dag: Loop altyd binne hoorafstand van Jesus
Opgee was nooit vir Petrus ʼn opsie nie. Hy het nooit oorweeg om Jesus te verlaat nie, selfs al het hy ʼn paar keer gestruikel weens sy eie tekorte.