Maroela Media en NB-Uitgewers vier Wêreldboeke- en Kopieregdag met hierdie heerlike boekprys vir jong boekwurms.
Lees meerKompetisies
Wen: ‘Die Kaplyn’ is terug op die planke
Dié verhoogproduksie het verlede jaar diep in teatergangers se harte gekruip en het intussen sewe benoemings vir die Naledi-teatertoekennings ontvang.
Geluk aan ons Jolly Trolley-wenner
Een gelukkige Maroela-leser het in aanmerking gekom om ʼn Family Jolly Trolley te wen.
Moedersdag: Wen ʼn leerhandsak
Maroela-lesers het die geleentheid om ʼn eksklusiewe leerhandsak vir Moedersdag te wen.
Somerbruid 2024: Geluk aan ons stem-en-wen-wenners
Vyf gelukkige Maroela-lesers, wat aan die stemmery vir ons Somerbruid deelgeneem het, het in aanmerking gekom vir een van vyf geskenkbewyse van R500 van Miekeraai Modemal.
Hier is Maroela se Somerbruid 2024
Baie geluk aan ons Somerbruid vir 2024! Sy wen twee nagte vir twee persone wat deel by die Olifants River Lodge in die Middelburg-omgewing in Mpumalanga met die komplimente van Dream Hotels and Resorts.
Gesinsdag: Lesers deel hul hartskos
Honderde lesers het ons bederf met hul gesinstradisies om die tafel. Daar is melkkos en melktert, afval en skaapnek, groente en pasta en pizza wat self voorberei word.
Stem en wen: Maroela se Somerbruid 2024
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Somerbruid en staan die kans om ‘n Miekeraai-geskenkbewys te wen!
Wen ʼn Jolly Trolley vir jou volgende vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Family Jolly Trolley ter waarde van R4 950,00 te wen.
Dié lesers wen kaartjies na Fijnwyn-fees
Vyf gelukkige Maroela Media-lesers het elk ʼn dubbelkaartjie na Fijnwyn Bubbles gewen wat op 21 en 23 Maart in Pretoria plaasvind.
Wen: Fijnwyn-fees skop jaar met vonkelwyn af
Hoewel die fokus op vonkelwyn is, sal daar ook rooi, wit en rosé wyne op die dag geproe kan word.
Wen: Deel jou gesin se hartskos en wen ʼn resepteboek
Omdat Gesinsdag (1 April 2024) om die draai is, wil ons graag een gelukkige Maroela-leser bederf met ʼn Huis-huis-resepteboek sodat jy jou gesin en hartsmense kan bederf met van die lekkerste etes!
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Skryf in as Somerbruid en staan die kans om ‘n tweede wittebrood te wen!
Foto’s: Reis saam met Wouter en wen!
Wouter het gedurende die Desembervakansie weer nie stilgesit nie. Hy het die land verken en nog baie meer geleer, met Weet altyd byderhand op sy foon vir interessante brokkies inligting oor elke plek wat hy besoek.
Hulle wen elkeen ’n ‘Tippie’-boekpak
Baie geluk aan Henda Strydom wat die “Tippie Wiskunde Vlak 2” en Analet Grobler wat “Tippie Wiskunde Vlak 1” wen.
Dié leser wen ʼn Spiegelau-geskenkpak van SPAR
Baie geluk aan dié Maroela-leser wat deur SPAR bederf word met die volledige Spiegelau-reeks.
Dís waaraan melktert ons herinner
Dit was nostalgiese stories van oumas wat kleinkinders bederf, die geur van kaneel wat in die kombuis hang, die koolstoof, reënerige dae en koue wintersdae, kuiers op die plaas, familiesaamtrekke en van lepel aflek en bord uitlek. Dit bly ʼn gunsteling.
Wenners: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Dié buite-ekspo bied ʼn naweek propvol 4×4-avonture, uitstallings, veldren-ervarings en gesinsaktiwiteite.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid
Skryf nou in as Somerbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2024.
Dié lesers gaan ‘HomeMakers Fair’ bywoon
Baie geluk aan die volgende Maroela Media-lesers wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies gewen het om die geleentheid by te woon.