Die geur van kaneel, die knus atmosfeer wanneer iemand dit op ʼn reënerige dag vir jou maak … Op 27 Februarie vier ons Nasionale Melktertdag en Maroela Media wil graag ʼn leser met ʼn Melktertmeester-stel bederf.
Kompetisies
Hier is Maroela Media se Bruid van 2023
“My ma is die tweede persoon wat ek vanoggend laat weet het dat ek gewen het. Sy is baie ondersteunend en bid al lank vir my hiervoor.”
Wen ʼn Valentynsdag saam met jou geliefde!
Maroela wil graag twee van ons lesers elkeen met R1 000 kontant bederf sodat jy en ʼn geliefde dié jaar Valentynsdag sommer behoorlik kan vier.
Wen ʼn Spiegelau-geskenkpak van SPAR
SPAR wil graag een gelukkige Maroela-leser bederf met die volledige Spiegelau-reeks.
Wen kaartjies na die Karavaanskou in Midrand
Altesaam 25 Maroela-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié opwindende uitstalling te wen.
Valentynsdag: Wen ’n romantiese naweek vir twee in Limpopo
Geniet die gasvryheid van Berchtesgaden gedurende die naweek van 16-18 Februarie, waar jy die Saterdag ontspan, die bos bewandel, laatmiddag ʼn wildsrit geniet en die skoner geslag stuur vir ʼn spa-behandeling – alles by die wennerspakket ingesluit.
Help kies Maroela se Bruid van die Jaar 2023
Ons het deur die loop van 2023 vier seisoenebruide aangewys en nou is dit jou kans as Maroela-leser om uiteindelik Maroela se Bruid van die Jaar 2023 uit dié vier wenners te kies.
Vet pret met Maroela-lesers se vakansiefoto’s
Daar was pret op sandduine, in plaasdamme, rotspoele en watergate. Daar was waterballon- en kleilatgevegte. Sommige lesers het in die sneeu gaan speel of gaan roei. Daar is lesers wat uit vliegtuie of van kranse af gespring het. Ander het met kamele gaan ry of met Jan Tuisbly se karretjie gery. Daar was ook staptogte, familie-sametrekke en avonture met olifante, robbe en seekoeie.
Dié leser wen ‘n Bernina-naaldwerkmasjien
Bernina wou een Maroela Media-leser bederf met ʼn Bernina 325 ter waarde van R28 199.
Lentebruid 2023: Geluk aan ons stem-en-wen-wenner
Een gelukkige Maroela-leser, wat aan die stemmery vir die Lentebruid deelgeneem het, het in aanmerking gekom vir ʼn spesiale geskenkpak van Caribbeantan.
Hier is Maroela se Lentebruid 2023
Baie geluk aan ons Lentebruid vir 2023! Sy wen twee nagte vir twee persone wat deel by Piekenierskloof Mountain Resort in Citrusdal in die Wes-Kaap.
Dié leser wen ‘n Jolly Trolley
Een gelukkige Maroela-leser het in aanmerking gekom om ʼn Jolly Trolley 4×4 Deluxe ter waarde van R3 499,00 te wen.
Wenners: Musiek uit 80’s, 90’s gevier met partytjies in Pretoria, Kaapstad
Tien gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie na die 100% RETRO I THE PARTY in Pretoria en Kaapstad gewen.
Wen ʼn Jolly Trolley vir die vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Jolly Trolley 4×4 Deluxe ter waarde van R3 499,00 te wen.
Dié leser wen ‘n Jolly Trolley
Een gelukkige Maroela-leser het in aanmerking gekom om ʼn Jolly Trolley 4×4 Deluxe ter waarde van R3 499,00 te wen.
Stem en wen: Help kies Maroela se Lentebruid
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Lentebruid en staan die kans om ‘n Caribbeantan-geskenkpak te wen!
Wen: Musiek uit 80’s, 90s gevier met partytjies in Pretoria, Kaapstad
Tien gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die grootste Retro-partytjie wat Suid-Afrika nog beleef het.
Wen kontant met jou vakansiefoto
Deel jou vakansiefoto met ons en kom in aanmerking vir ʼn kontantprys van R2 000!
Baie geluk aan ons Kersfeesbonus-wenners
Vier gelukkige Maroela-lesers het in aanmerking gekom om ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant te wen.
Wen ʼn Bernina-naaldwerkmasjien ter waarde van R28 000
Bernina wil een Maroela Media-leser bederf met ʼn Bernina 325 ter waarde van R28 199!