Die slagoffer was ongedeerd en het, met sy kitskos nog in sy hand, langs die pad bly staan.
Peperduur brandweerstasie ‘wit olifant’
Die brandweerstasie in Ventersburg, wat sowat R14 miljoen gekos het, is in 2015 ingehuldig, maar die gemeenskap moet self brande blus.
Candy Benson weer terug in die hospitaal
“Candy was reeds 53 dae in die hospitaal en die dinge wat sy daar gesien en gehoor het, is ongelooflik.”
US-studente vies oor geen Afrikaans in klasse
StudentePlein dreig met regstappe, sou fakulteite voortgaan om dubbelmediumklasse in slegs Engels aan te bied.
Veilige ‘besoekersdag’ by Koster-begraafplaas
“Baie mense het vir ons gesê hulle wil graag die begraafplaas besoek, maar is te bang hulle word die slagoffers van misdaad.”
Video: Historiese hotel in Noordwes brand af
Intussen het ʼn hospitaal in dieselfde provinsie ook Woensdagoggend aan die brand geslaan.
Matrikulant ‘vlieg deur lug’ toe bakkie bromponie tref
Die bestuurder van die bakkie het die meisie glo ná die ongeluk hardhandig uit die pad probeer sleep.
Staatsversekeraar ‘wesenlik bankrot’ weens onluste
“Sasria het ʼn balansstaat van R9 miljard en eise van tussen R20 miljard en R25 miljard staar ons in die gesig.”
Dwaalkoeël by begrafnis tref inwoner van ouetehuis
Honderde patrone is glo by die begrafnis van Kebby Maphatsoe, ’n MK-veteraan, afgevuur. Kyk die video hier:
Man dood toe BMW in rivier beland
Die bestuurder se liggaam het op onverklaarbare wyse op ʼn sementpaadjie langs die rivier beland.
Munisipale werker byna verskeur
Die werker was glo besig om ʼn stormwaterdrein te ondersoek toe vier honde hom aangeval het.
Verslag bevestig US onderdruk Afrikaans – DA
Pieter Kloppers, direkteur van studentesake aan die US, het blykbaar vir huiskomiteelede gesê dat hulle “niks verkeerd doen” deur die gebruik van Afrikaans te verbied nie.
R700 vir registrasie van voertuig ‘belaglik’
Motoriste en organisasies het woedend gereageer op voorgestelde gewysigde gelde vir dienste wat die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) lewer.
Kleuter wat byna verdrink, in hospitaal
ʼn Man, vermoedelik die buurman, was besig om kardiopulmonêre resussitasie (KPR) op die seun toe te pas.
Munisipale bestuurder strafregtelik aangekla oor riool
Die onuithoudbare stank kan sommige dae tot by die nabygeleë Bela Mall geruik word.
Veiligheidswag dood ná kitsbank ontplof
Rowers het die winkelsentrum in Bela-Bela bestorm.
Drie kinderliggame in rivier in Limpopo
Die kinders het meer as ʼn week gelede verdwyn. Hulle was steeds in hul skoolklere geklee.
Nuwe Taliban-regering onbuigsaam; betogings neem toe
Die groep, wat mense in die 1990’s in stadions tereggestel en die hande van diewe afgekap het, het vantevore gesê hy gaan geen weerstand teen sy bewind duld nie.
Polisie, boere stuit ‘rowers’ in Noordwes
Die verdagtes het in ʼn bakkie weggejaag wat kort daarna omgeslaan het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal steeds
Meer nuwe gevalle is wel aangemeld as ʼn dag tevore.