Die gesin het net nog 7 dae om ʼn plek te kry waar hul 12-jarige seun – ʼn outismelyer – se gidshond welkom is.
Meghan vra hulp vir vroue op 40ste verjaardag
Prins Harry kan in die agtergrond van die video gesien word waar hy goëltoertjies uitvoer, terwyl Meghan en Melissa McCarthy oor tatoeëermerke en seiljagpartytjies skerts.
Borgtog vir Mercedes-plunderaar
Moloi is tydens die onluste in KwaZulu-Natal op kamera betrap waar hy met ʼn mandjie vol kruideniersware uit die Woolworths-winkel loop en in ʼn Mercedes-Benz-motor klim.
Ma vas ná sy glo seun skiet
“Daar word beweer dat die oorledene ’n argument met sy suster gehad het nadat sy hom daarvan beskuldig het dat hy haar selfoon gesteel het.”
Kommer oor EFF-betoging in Phoenix
Die DA vra dat die optrede gestuit word voor dit in ʼn “volskaalse rasoorlog” ontaard.
US-taalbeleid skend menseregte – taalgroep
“Dit kom daarop neer dat Afrikaans gestroop is van haar Suid-Afrikaanse sowel as Afrikawortels.”
Man pleit skuldig jare ná moord op bejaarde
Hetta Potgieter (85) se liggaam is in 2018 in haar selfsorgeenheid by ʼn versorgingsoord in Mbombela gevind. Haar hande was vasgebind en daar was ʼn voorwerp om haar nek.
Trokke, bakkie brand naby Ermelo
Polisiebeamptes het ook onder die geweld deurgeloop.
WGO diep bekommerd oor ‘lang-Covid’
Lang-Covid blyk in dié stadium een van die raaiselagtigste aspekte van die Covid-19-pandemie te wees.
Zuma sal in ope hof verhoor word
Die oudpresident sal volgende week uit die tronk vrygelaat word om sy verhoor in die korrupsiesaak teen hom en die Franse wapenvervaardiger Thales persoonlik by te woon.
Covid-19-statistieke: Meer as 8 miljoen al ingeënt
Nog 423 sterftes is intussen aangemeld.
Stellenbosch-sakeman kry borgtog
Johan Serdyn (69) word van moord aangekla ná hy glo ’n vermeende betreder op sy sakeperseel doodgeskiet het.
Trane van blydskap toe UV voer skenk
“Ek wens ek kon die boere se gesigte afneem om hul dankbaarheid te wys. Een boer het begin huil toe ons die voer na hom toe aanry.”
Afrigting, geriewe belangriker as kwotas
Die kwotastelsel is tans besig om krieket in Suid-Afrika lam te lê,” het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, tydens sy voorlegging gesê.
Man ry vriend per ongeluk ‘vir die grap’ raak
Hy het glo as ʼn grap voor die voetganger ingeswaai.
Fop-direkteure in hof oor SAID-bedrog
Twee van die beskuldigdes is pa en dogter.
Drie dood, talle beseer in Tsjeggië-treinongeluk
Een van die treine het na bewering ʼn sinjaal verontagsaam.
Seun vas oor bedrog met pa se boedel
Die man het R14 miljoen se vaste eiendom en versekeringspolisse geëis.
Een dood, 4 beseer toe bakkie boom tref
Een van die mans wat in die wrak vasgekeer was, het reeds aan sy beserings beswyk toe paramedici by die toneel opgedaag het.
OVK bring dringende hofaansoek oor verkiesing
Die munisipale verkiesing vind voorlopig op 27 Oktober plaas.