Die stigting voer voorts aan dat Zuma ʼn regspresedent wil laat skep wat die regstelsel sal lamlê, omdat dit sou beteken ʼn party kan kies om nie aan hofverrigtinge deel te neem nie, net om later die geleentheid te eis om voorleggings te doen.
Tweelingbabas sterf in huisbrand
Die oorsaak van die brand is in hierdie stadium nog nie bekend nie.
RPO verwelkom hervat van veilings
“Lewendehaweveilings bly die lewensaar van die veeboer en die ontwikkelende veeboer – ook wat die prysbepalingsmeganisme betref en is kritiek noodsaaklik vir die bedryf.”
Afgetrede sekretaris van verdediging sterf
Dr. Sam Makhudu Gulube was ook tot onlangs toe nog betrokke by Natjoints wat aanbevelings rakende die hantering van Covid-19 aan die presidensie maak.
Betogings ontwrig Eskom-dienslewering
Eskom het intussen gewaarsku dat nog ʼn kouefront bykomende druk op die stelsel kan plaas.
Richard Branson se ruimterit suksesvol
Die 70-jarige Branson beskryf die rit as “die ervaring van ʼn leeftyd”.
Bloedige hittegolf in VSA duur voort
In Kanada het 50 nuwe veldbrande die afgelope twee dae weens die bloedige hitte uitgebreek.
Motsepe-Radebe, Khama: Mandamus-aansoek toegestaan
Die departement van justisie en korrektiewe dienste moet nou binne 14 dae die nodige inligting verskaf en die koste van die geding dra.
‘Hernieude drankverbod sal drankbedryf vernietig’ – Basa
“Met die verlenging van die alkoholverbod kan sowat 4 600 werkers hul werke verloor, minstens 400 000 gesinne se lewensbestaan word bedreig en R5,1 miljoen aan aksyns en belasting kan verlore gaan.”
Covid-19-statistieke: Net meer as 16 000 nuwe gevalle
Nog 151 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Vlak 4: Restaurante, gimnasiums mag oopmaak
Skole sal egter gesluit bly tot 26 Julie en die koop en verkoop van drank word steeds verbied.
Kyk die president se toespraak hier
Pres. Cyril Ramaphosa spreek vanaand 20:00 die land toe.
Drie dood in ongeluk midde aandklokreël
ʼn Passasier is ook ernstig beseer.
SA’ners hoor Sondagaand oor vlak 4
Ramaphosa het die land aan die einde van Junie onder ʼn aangepaste vlak 4 van afsondering geplaas, met die oog daarop om die besluit oor twee weke weer in oënskou te neem.
Hawelose red baba se lewe
ʼn Hawelose man in Durban het dié vonds gemaak terwyl hy in ʼn asblik gegrawe het.
Kyk: Motor vlieg tussen stede
Die vlieënde motor het sowat 35 minute in die lug deurgebring voordat dit – in minder as drie minute – volledig in ʼn sportmotor verander het.
Restaurante spartel midde strenger inperking
Sommige restaurante se inkomste het sedert einde Junie met 80% afgeneem.
Foto’s: Betogings versprei na Gauteng
ʼn Polisieman is geskiet, verskeie winkels geplunder en die M2-hoofweg gesluit nadat betogings Saterdag in dele van Johannesburg opgevlam het.
Springbokke oefen weer, Kolisi ook onder positiewe gevalle
“Dit is buitengewone tye dié waarby ons as span moet aanpas; ek moet die spelers en spanbestuur vir hul toewyding loof.”
47% van SA’ners het dalk al Covid gehad – studie
Volgens navorsers is daar spesifiek ’n hoë voorkoms van SARS-CoV-2-teenliggaampies onder swart bloedskenkers opgemerk.