Die skoolhoof is verskeie kere geskiet.
Só vorder inentingsprogram
Dr. Joe Phaahla, adjunkminister van gesondheid, meen die teiken om 67% van die bevolking teen Januarie 2022 in te ent is steeds haalbaar.
N2 by Plett gesluit weens betogings
Groepe betogers het op verskillende plekke op die hoofweg bymekaargekom, die pad met brandende voorwerpe versper en voertuie met klippe bestook.
Skoolhoof by skool doodgeskiet
Amptenare van die onderwysdepartement sal Vrydagoggend die skool besoek om meer te wete te kom.
Video: Beer beseer vier in Japannese stad
In die beeldmateriaal is dit duidelik hoe die beer iemand van agter af aanval en beseer. Dié persoon word later met ʼn draagbaar weggedra.
Oudpolisieman skuldig aan moord tydens afsondering
Sibusiso Amos is verlede jaar gedurende vlak 5 van die afsonderingstydperk in sy erf in Vosloorus doodgeskiet ná ’n woordewisseling met EMPD-beamptes.
Terugslag vir baba Ayden
“Ons het pas slegte nuus ontvang, Ayden kry nie op sy eie asemgehaal nie.”
Kunsmatige long help kleuter wat byna verdrink
“Voor die operasie was daar ʼn 83%-kans vir permanente longskade en die proses het dit na 30% afgebring.”
Lesufi wil ‘ras-landskap’ van onderwys in Gauteng verander
Die Gautengse onderwysdepartement gaan ʼn konsep-dokument uitreik wat ten doel het om die “ras-landskap” van onderwys in Gauteng te verander.
Berugte ‘renosterstropery-baasbrein’ dood in koeëlreën
Een van die mees berugte mans in die onderwêreld van renosterstropery in Mpumalanga is Donderdagmiddag in ʼn koeëlreën in sy geparkeerde voertuig dood.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (64%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (11%) en Noordwes (6%).
Polisieman in hof oor kind se verkragting
“Hy het glo ’n vuurwapen in haar mond gedruk en gedreig om haar te skiet indien sy iemand vertel.”
Oudpresident van Zambië sterf
Kenneth Kaunda het Zambië 27 jaar lank regeer nadat dié land in Oktober 1964 onafhanklikheid van Brittanje verkry het.
Oorsaak van pasgetroudes se dood bevestig
Die liggame van ’n pasgetroude Johannesburgse paartjie is die afgelope naweek in hul huis ontdek.
Bo 60’s kan nou ‘instap’ om entstof te ontvang
Kommer oor die stadige pas waarteen persone bo 60 tans ingeënt word, het die Gautengse departement van gesondheid genoop om dié besluit te neem.
Werkplek mag nou Covid-19-inentings verplig
Werkers sal mediese of grondwetlike redes moet verskaf indien hulle weier om die entstof te ontvang.
Plafon by skool val in
Drie leerders by die Pretoriase skool is beseer toe die plafon meegegee het.
Dolfyne, seeskilpaaie vrek weens brandende Sri Lankaanse skip
Die voorval word bestempel as Sri Lanka se ergste mariene ramp.
Jong fietsryer sterf ná taxi hom glo tref
Die 26-jarige fietsryer is op die toneel dood verklaar.
Student se liggaam buite kuierplek aangetref
Die student se liggaam is Saterdagaand buite ’n kroeg ontdek.