David Kweli Nkosi het glo meer as R760 000 se skade aan twee oorsese blyplekke aangerig terwyl hy daar ontplooi was.
Mkhize wil nie nou al sê oor omstrede kontrak
Die kontrakteur, Digital Vibes, is na bewering selfs betaal om Mkhize se mediakonferensies te skeduleer.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Voormalige F1-baas sterf
Mosley was jare lank president van die FIA – die beheerliggaam van Formule Een.
Everest eis nog ʼn sjerpa
Twee sjerpas is binne ʼn week op berg Everest in Nepal dood.
Kind (5) al oorlewende ná kabelkarongeluk
Die kind se ouers, grootouers en tweejarige boetie is almal in die ongeluk dood.
Zandspruit-geweld: Ses in hof
’n Negende slagoffer sterk tans aan in die hospitaal. Dié slagoffer is in dié stadium die enigste oorlewende.
Foto’s: Betogers ruk op in Mahikeng
Sommige van Eskom se tegnici kon weens die versperde paaie nie hul werk verrig nie.
Saica stel klagte teen beleërde Markus Jooste in
Jooste het nou 21 dae om te reageer op die klagte wat Saica teen hom uiteengesit het.
‘Ontvoerde’ sakeman van Limpopo veilig tuis
Die sakeman het verlede maand sy huis in ʼn Mercedes-Benz GLC 250 verlaat toe twee voertuie glo die pad by ʼn stopstraat versper het.
Weduwee uit meer as R1 m. bedrieg
Die finansiële raadgewer het glo stelselmatig geld uit die boedel onttrek en vir homself gehou.
Minderjarige vas ná hy teen 200 km/h jaag
Die tiener het glo sonder toestemming met sy broer se nuwe motor, ʼn Golf 7, rondgerits.
Gastehuis-eienaar in hof ná paartjie in stort sterf
’n Jong paartjie is verlede jaar dood in die stort van ’n gastehuis aangetref. Die eienaar van die gasteplaas staan nou tereg op albei se moord.
Maak jy die lekkerste boerewors in SA?
Shoprite en Checkers se alombekende Championship Boerewors-kompetisie is weer op soek na Suid-Afrika se volgende boereworskenner.
Nóg inentingsentrums vir Gauteng
Sowat 1,6 miljoen mense het tot dusver geregistreer om die Covid-19-entstof te ontvang.
Nalatigheid ondersoek ná 21 drawwers sterf
Die span gaan ook die gerugte ondersoek dat organiseerders glo die weerwaarskuwings vóór die wedloop geïgnoreer het.
Nuuskommentaar: Regering sê burgers mag hulself nie meer beskerm
Die regering hou egter voor dat vuurwapenbesit onder burgers verminder of selfs verhoed moet word, omdat dié vuurwapens uiteindelik omskep word in ongelisensieerde wapens wanneer dit gesteel word.
Mynbestuurder dood in beweerde sluipmoord
Drie gewapende mans het op Nico Swart se voertuig losgebrand.
Grootste saak oor SEB Dinsdag aangehoor
Sakeliga het ook Maandag ’n driebeenstrategie teen die regering se SEB-beleidstellings tydens ’n mediakonferensie bekend gemaak.
Hernieude vrae oor reusekontrak vir Mkhize-vertrouelinge
Miljoene rande is glo bestee aan die aankoop van luukse klerehandelsmerke, spabehandelings, huisopknappings en ander persoonlike uitgawes.