Die metroraad sê ʼn kommerwekkende video van ʼn onlangse byeenkoms by ʼn venue in Oos-Londen wat aan die lig gekom het, wys algehele verontagsaming van die vlak 3-afsonderingsregulasies.
Vermiste jong man van Polokwane gevind
Die 19-jarige Ruan Christopher Boshoff, wat verstandelik gestremd is, se ma het hom Vrydagmiddag die laaste keer gesien terwyl hy middagete geëet het.
Onthou jy nog vir Francois en Elizabeth Fourie?
As jy hou van Afrikaanse musiek is die kans goed dat jy die treffer “Wil jy dans, Carina?” onthou, maar kan jy glo dit is nou al meer as 30 jaar sedert Francois en Elizabeth Fourie die musiekbedryf met dié treffer oorrompel het?
Outa terug in hof teen ‘misdadige direkteur’ Myeni
Myeni, glo ʼn noue bondgenoot van oudpres. Jacob Zuma, was tussen 2012 en 2017 voorsitter van die SAL.
Zondo kry kykie op taai parlementêre werklikheid
Frolick se getuienis het dit ook duidelik gemaak hoe verstrengel die parlement se oorsigrol raak met die belange van die regerende party in ʼn eenparty-dominante staat.
Pilanesberg geruk deur dood van bewaarder in leeu-aanval
Die leeu het Kobus Marais vroegoggend tydens ʼn teenstroperypatrollie aangeval.
‘ANC-kaders’ bekommerd oor bedreiging vir staatsveiligheid
“Ons is egter diep bekommerd dat die oorgretigheid om korrupsie uit te wis die onbedoelde gevolge het om ons land kaal te stroop, soos onlangs by die Zondo-kommissie gebeur het.”
Twee sterf, drie beseer in ongeluk buite Fochville
In ʼn afsonderlike voorval is vyf jong mense beseer toe hulle teen ʼn boom vasgery het.
DA wil weet wie betaal vir Nkandla-teepartytjie
Oudpres. Jacob Zuma en die EFF-leier het Vrydag vir ʼn koppie tee by die Nkandla-opstal vergader.
Lewens aan skerwe, maar ‘steeds nie einde van die pad’
“As iemand hierdie oortreding gepleeg het, sluit hulle toe, maar hier is ʼn leuen oor hierdie mense se lewens gebou.”
Beursie terug by eienaar, 53 jaar later
ʼn Rantsoenkaartjie vir bier was een van die items wat steeds in die beursie was.
Vriendin gewond, polisiebeampte sterf ná rusie
Die polisie het ook ʼn hernieude beroep op sy lede gedoen om hulp te soek indien hulle verhoudingsprobleme ondervind.
Skolesluitings het negatiewe uitwerking op gesinne
Die verlenging van die skoolvakansies om die verspreiding van Covid-19 te voorkom, kan lei tot onsekerheid, verandering in slaap- en eetpatrone, verhoogde irritasievlakke en negatiewe gedrag, meen kenners.
Beurtkrag Sondagoggend opgeskort
Eskom sê ses opwekkingseenhede is sedert Vrydag weer in diens gestel.
Covid-19-statistieke: Meer as 46 000 sterftes
Só lyk Suid-Afrika se jongste Covid-19-statistieke.
Vloede, droogte loop hand aan hand in Noord-Kaap
Om agt jaar onder ʼn droogte gebuk te gaan terwyl jou medeboere se plase wil wegspoel, moet ʼn aardige ervaring wees.
Organiseerder vas ná ‘aanranding’ by strandbetoging
“Hy het my masker van my gesig afgetrek en dit laat terugruk sodat dit my weer in die gesig getref het.”
Hiert, kyk so ʼn klein verkleurmannetjie
Die paar is tot dusver die enigste van hul soort wat nog gevind is.
Vlieëniers vaar uit oor hul ‘sondebok’ by SAL gemaak word
“Die SAL is op vlieëniersvlak die mees getransformeerde lugredery in Suid-Afrika.”
Gestremde jong man in Limpopo vermis
Hy is Vrydagmiddag die laaste keer gesien terwyl hy middagete geëet het.