Die departement sê weens die lae vraag na dienste by die fasiliteite en die behoefte van die eienaars om die venues te gebruik, is twee van die persele reeds gesluit.
POF-werker vas wat glo omkoopgeld vra
Die betaling sou glo ook voorkeurbehandeling van die lêers verseker.
‘Selfbeskikking het wesenlik noodsaaklik vir Afrikaners geraak’
“Struikelblokke wat die Grondwet inhou kan te bowe gekom word.”
Vrou vas vir moord op kinders vra nie borgtog
Die jong kinders se liggame is verlede maand ’n paar meter van mekaar in ’n straat in Orange Farm aangetref enkele ure nadat hulle as vermis aangemeld is.
Nuuskommentaar: Plek van die Jollie-Jeuk
Tydens die onlangse oproerigheid in Senekal, ter opvolging van ’n plaasmoord, het die EFF ’n groot poging aangewend om die gemoedere verder op te jaag.
Swaar straf na hy hom as huurmoordenaar voordoen
“Hy het die vrou gebel, vir haar boodskappe gestuur en geld geëis in ruil daarvoor dat hy haar nie sal doodmaak nie.”
Boervrou bly koelkop tydens plaasaanval
“Toe hy by die kamer instap, kon ek dadelik die wreedheid in sy gelaat gesien. Toe hy nader kom, kon ek in sy oë sien dat hy hier is om my dood te maak.”
‘Rooi lys’ ʼn groot terugslag vir ekonomiese herstel
Die Wes-Kaapse regering vra nou dat die lys in geheel geskrap word.
Kataza se saak draai nou in hof
Die saak van die bobbejaanmannetjie Kataza gaan nou ook in die hof draai.
Ondersoek gedoen ná veghond eienaar aanval
Die Bond vir Wreedheid teen Diere het die hond kom verwyder.
Franse owerhede slaan toe op Islamiste ná onthoofding
ʼn Franse minister sê hy gaan ʼn verbod op twee Islamitiese groepe voorstel wat vyandig teenoor die Franse republiek is.
Man in hof ná moord op vyf
Die man staan saam met verskeie ander tereg op die moorde.
Egpaar aangekeer vir miljoene se taksbedrog
Die egpaar het glo bedrieglike inligting namens die niksvermoedende belastingbetalers ingedien, wat weer gelei het tot onregmatige uitbetalings.
Tydelike klaskamers aan die brand gesteek
Lede van die beheerliggaam en ouers eis glo dat die skool wegdoen met die tydelike klaskamers en eerder klaskamers van bakstene vir leerders oprig.
Twee in hof ná moord op Pofadder-hoteleienaar
Twee mans het Maandag in die landdroshof in Pofadder in die Noord-Kaap verskyn in verband met die moord op Leon Brits.
‘Fluitjieblasers’ sê korrupsie, plundering volop in weermag
“Omkopery om tenders te kry en te manipuleer is algemeen en volop in die departement van verdediging.”
Seun (15) se lyk in begraafplaas gekry
“Die motief vir hierdie grusame moord is nog onbekend en niemand is nog in hegtenis geneem nie.”
Twee kinders sterf in brand
“Terwyl hulle die brand probeer blus het, is hulle meegedeel dat daar twee mense in die huis is.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Man in hof vir beleggingsbedrog
Sowat R40 miljoen is na bewering in Dunn se bankrekening inbetaal deur die voornemende beleggers.