Suid-Afrika is steeds die episentrum van die virus in Afrika.
Xander Bylsma gevonnis
“’n Lewe het te goedkoop geword in ons samelewing. Die brutaliteit van dié moorde kan nié geïgnoreer word nie.”
Polisie weier glo om klag van aanranding te registreer
Polisiebeamptes het die vrou glo daarvan beskuldig dat sy 50% aandadig was daaraan dat haar man haar aangerand het.
Foto’s: Limpopo-boere trek saam ná Dendron-plaasaanval
Honderde voertuie het na die hof opgetrek waar die verdagtes Vrydag verskyn het.
Hier is TikTok se hoogs betaalde bekendes
Drie tienermeisies neem die topdrie plekke in, wat elkeen miljoene op dié platform verdien.
Wysiging aan wetgewing oor dagga goedgekeur
Dis steeds onwettig om tabakprodukte te koop of verkoop, maar die kabinet het wetgewing oor die private gebruik van kannabis goedgekeur.
‘Skok, ontsteltenis’ oor goedkeuring aan NGK om gays te trou
Die NG Kerk is steeds skerp verdeeld oor die kwessie van selfdegeslagverbintenisse.
Broers vas oor vuurwapens, menslike oorskot
Twee broers het Donderdag in die Benoni-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie.
Nog twee vas oor steroïede
Die eerste twee verdagtes wat vasgetrek is, is borgtog toegestaan.
Verdagtes kort ná plaasaanval vasgetrek
Die voertuig is ʼn halfuur ná die aanval op ʼn snelweg gewaar.
Covid-19-opname: Gesondheidswerkers se kennis, toerusting gebrekkig
Talle gesondheidsorgwerkers meen hul werk stel hulself en hul gesinne in gevaar om Covid-19 op te doen.
‘Rokers bestee nou geld aan ander produkte’ – Dlamini-Zuma
Nkosazana Dlamini-Zuma voer aan dat die ekonomiese gevolge van die rookverbod nie so erg is as wat Batsa beweer nie.
Inwoners van Mayville swem in riool
ʼn Bejaarde inwoner vrees vir haar, haar man en hul gestremde seun se gesondheid.
Ramaphosa stuur gesante om Zimbabwe te help
Daar is druk op die Suid-Afrikaanse regering geplaas om in te gryp in Zimbabwe se “krimpende demokratiese ruimte”.
Man in hof ná hy glo polisieman vermoor
Die konstabel se liggaam met verskeie skietwonde is langs die pad gevind.
Man lewenslank tronk toe ná hy buurvrou verkrag
Die skuldige het in die hof beweer dat hy en die slagoffer ʼn geheime liefdesverhouding gehad het.
Covid-19-statistieke: Nog 306 sterftes aangemeld
Altesaam 9 604 pasiënte het reeds aan Covid-19 gesterf.
Zimbabwe verwerp bewerings van menseregteskendings
Die Zimbabwiese regering het Donderdag “valse bewerings” van menseregteskendings en ʼn krisis in die land verwerp terwyl ʼn #ZimbabweanLivesMatter-veldtog momentum kry op sosialemedianetwerke, insluitend Twitter.
Komitee aangestel vir Covid-19-korrupsie
Pres. Cyril Ramaphosa het ʼn komitee van ministers aangestel om bewerings van korrupsie, wat met die land se reaksie op die koronavirus-pandemie verband hou, te ondersoek.
Minstens 20 vas oor betogings in Kaapstad
Minstens 20 persone is in Kaapstad in hegtenis geneem tydens gewelddadige betogings in Philippi-Oos en Kraaifontein.