Drie van die aanvallers, wat kwansuis oor Covid-19 wou gesels, is binne ’n kwessie van ’n uur deur lede van die gemeenskap vasgetrek.
Regering het tot dán om op Fita se appèlaansoek te antwoord
Indien die hof die saak wél aanhoor, sal dit na verwagting eers in November gedoen word.
Baba veilig in ma se arms ná reusesoektog
Die vrou het glo ʼn miskraam gehad, maar was na bewering te bang om haar man daarvan te sê.
Pick n Pay lê honderde af weens afsonderingsregulasies
Van die afsonderingsregulasies, soos die beperkings op die verkoop van drank en sigarette, het die handelaar se winsmarge negatief beïnvloed.
Miljoene rande skade toe huise by Beaconbaai vlam vat
Drie huise in dieselfde straat het erg gebrand nadat veldbrande in die omgewing gewoed het.
Twee swendel glo R42m uit duisende met piramideskema
Die eienaars van ʼn piramideskema het glo reeds R12 miljoen van slagoffers se geld gebruik.
2021: Studente kan nou aansoek doen vir NSFAS-finansiering
NSFAS-studente maak 40% van die voorgraadse studente aan universiteite en 70% by TVET-kolleges uit.
Polisie waarsku teen kapingsbende in KZN
Die rooftogte vind gewoonlik ver van ʼn hoofpad of polisiestasie plaas en dit neem die slagoffers ure om hulp te kry.
Egpaar op spog-landgoed doodgeskiet
Die egpaar se dogter is vroegoggend per helikopter na ’n hospitaal gehaas.
SA bibber binnekort weer
Die Suid-Afrikaanse weerdiens sê die winter is nog lank nie verby nie.
Nuuskommentaar: Verslaaf aan rassedenke?
Kwalik is die jongste misdaadsyfers deur die polisie uitgereik of die syfers word uit verskeie oorde bevraagteken.
Voëlklip-tragedie: Ondersoek in ‘sensitiewe stadium’
Die sesjarige Cozette se liggaam is nooit gevind nie.
‘Weldoeners’ verdwyn met baba
Toe die ma uit die winkel kom, was die twee vroue en haar babadogtertjie skoonveld.
Skole gesluit: Dís wanneer ander grade terugkeer skool toe
Leerders in gr. 5 en gr. 8 keer eers einde Augustus terug skool toe.
Voormalige Sassa-amptenaar gevonnis vir bedrog
Die voormalige Sassa-amptenaar het fiktiewe eise en bankrekeninge gebruik om Sassa uit meer as R1 miljoen te bedrieg.
Vervalle selle glo rede vir Koster-ontsnapping
Twee van die gevangenes wat vroeër ontsnap het, is steeds soek.
Vrou deur eie motor vasgepen
Paramedici het die vrou in die oprit na die huis aangetref.
Solidariteit bekommerd dat skooljaar na 2021 oorspoel
“Die moontlikheid bestaan dat sekere vakbonde steeds sal eis dat die skooljaar na 2021 verleng moet word.”
26 in hof oor Sassa-bedrog
“’n Ondersoek het aan die lig gebring dat die gewerfde begunstigdes in werklikheid nie ongeskik was nie, hoewel hulle as sodanig geregistreer is.”
10 soek ná rooftog by juwelierswinkel
“Die verdagtes het na bewering verskeie skote op veiligheidswagte afgevuur toe hulle van die toneel gevlug het.”