Solidariteit nooi ook werknemers om met hul eie oplossings vorendag te kom om aan te hou werk tydens afsondering.
Só kan regering Covid-19-lyers naspoor
Die polisie en intelligensiedienste gebruik lankal selfoontegnologie om mense se bewegings en kommunikasie te monitor.
Nuuskommentaar: Oordrewe wetstoepassing tydens afsondering pla
As iemand tydens sommer met R5 000 beboet word omdat hy sy eie sypaadjie skoonmaak, raak dit ʼn bietjie belaglik.
Ramaphosa: ‘Virus ken geen grense’
Afrika steier onder ʼn ernstige tekort aan virustoetsstelle, medisyne, maskers en ander persoonlike beskermingstoerusting.
Covid-19: SAners vertrou regering, wys peiling
Minder as die helfte van burgers in Duitsland, Japan en Mexiko vertrou hul nasionale regerings se hantering van die Covid-19-pandemie.
Afsondering: Woede oor pa, dogter in see swem
Die pa en dogter het in die see by Ballito gaan swem sonder enige lewensredders teenwoordig.
Covid-19-samevatting: Zwelinzima Vavi in hospitaal
ʼn Groep studente uit China, wat weke gelede in kwarantyn in ’n hotel in Ekurhuleni geplaas is, kon Sondag huis toe gaan.
Winkelier al sy drank kwyt ná beweerde oortreding
Die drankwinkeleienaar kon nie sê wanneer die laaste transaksie in die winkel gedoen is nie.
Virseker skenk R1 miljoen aan Solidariteit Beweging se noodfonds
“Ons mag nie toelaat dat ons kwesbare groepe en kinders tydens die krisis swaarkry nie.”
Covid-19: Shoprite stel mobiele klinieke bekend om druk op staat te help verlig
Die klinieke gaan in dig bevolkte gebiede ingespan word waar staatsklinieke tans onder enorme druk verkeer.
Covid-19: Weermag roep afgetrede medici op
Veral mediese dokters, verpleërs, klinici en weermagparamedici word gevra om aansoek te doen om te help.
Covid-19: KZN-bruidspaar, gaste in vangwa oor bruilof tydens afsondering
Die bruidspaar gaan hulle wittebrood nou onder streng borgtogvoorwaardes deurbring.
Covid-19: Britse premier in hospitaal
Kort voor die aankondiging van dié nuus het koningin Elizabeth II die Britte Sondagaand in ʼn seldsame spesiale rede op TV toegespreek.
Nog 2 Covid-19-sterftes in SA aangemeld
Die aantal bevestigde Covid-19-gevalle in Suid-Afrika het met 70 gestyg.
14-jarige verkrag en vermoor
“Haar familie het na haar begin soek, maar kon haar nie opspoor nie en het haar as vermis by die plaaslike polisiestasie aangemeld.”
Ernstige misdade neem af in afsonderingstydperk, sê Cele
Bheki Cele, minister van polisie, het die afname in ernstige en geweldsmisdaad verwelkom en dit onder meer toegeskryf aan die drankverbod tydens die tydperk van afsondering.
Sigaretverbod ‘sal talle onbedoelde gevolge hê’
Batsa meen die verbod sal ook onbedoeld bydra tot die onwettige handel van tabak aangesien rokers heel waarskynlik onwettige produkte gaan koop.
Covid-19-samevatting: Só lyk verspreiding wêreldwyd
Pres. Donald Trump het gewaarsku dat die VSA in die komende weke deur sy moeilikste tyd nog sal gaan.
Netbal SA-president herstel van Covid-19
“Ek het ’n dogtertjie wat drie jaar oud is en om nie vir haar ’n druk te kon gee nie, was ’n nagmerrie.”
Bekroonde illustreerder verloor kankerstryd
“Ons is baie hartseer, want ons is so lief vir hom. Ons dank die Here dat Alex ons lewe so baie verryk het.”