Reeds 24 sterftes is teen Dinsdagaand aangemeld.
Twee skietvoorvalle binne ure in Gauteng
Drie mense is gewond in twee afsonderlike skietvoorvalle in Gauteng.
Vrystaatse vrou in plaashuis oorval, beroof
’n Bejaarde vrou is só hardhandig behandel tydens die aanval dat haar valstande byna in haar keel beland het.
Covid-19: Weermag gereed om burgers terug te bring
Die SANW sê die laaste voorbereidingswerk word getref om die groep te repatrieer.
Solidariteit doen stappe om medici te beveilig
Gevalle is al aangeteken waar vrouepraktisyns amper verkrag is.
Verslag oor Enock Mpianzi glo Woensdag beskikbaar
Die bekendmaking van die forensiese verslag is sowat twee weke gelede op kort kennisgewing uitgestel.
‘Soweto moet betaal vir krag’ – Ramaphosa
Inwoners van dié township suidwes van Johannesburg skuld die kragvoorsiener R18 miljard.
Pous het verkoue, nié korona, sê Vatikaan
Die aantal Covid-19-gevalle wat sedert Desember aangemeld is draai al by amper 10 000.
Spar-eienaars na arbeidshof oor miljoene se arbitrasie
Die groep voer aan daar was verskeie onreëlmatighede tydens die arbitrasieproses.
Pensioenfondse: ‘Moenie oorhaastig optree ’
“Die regering wend hom nou tot die laaste goud pot wat beskikbaar is.”
Voertuig bars deur winkelsentrum se muur
Die voertuig het sowat ʼn verdieping ver op die sypaadjie geval.
DG betrek by ongerymdhede met staatsbegrafnisse
Drie begrafnisse het belastingbetalers glo R76 miljoen gekos.
Nuuskommentaar: Daai Engelse ope brief
Maar gister het iets gebeur wat nie aldag gebeur nie. Die redakteur skryf ’n ope brief en plaas dit in Engels.
Mabuza bekommerd oor grondgrype
Adjpres. David Mabuza het gesê daar is geen ruimte vir chaos en anargie wanneer dit kom by grondhervorming nie.
Ramaphosa oor Eskom: ‘Pensioenfondse moet nie bang wees’
“Op die oog af sal enigiemand bekommerd wees dat ons hul pensioengeld in ʼn verliesmakende instansie gaan plaas en dat al die pensioene verlore sal gaan.”
Kommer oor Dros-verkragter wil appelleer
“Ons is hartseer en teleurgesteld dat ‘n onskuldige kind wat net probeer om ‘n normale lewe te hê, steeds deur die Suid-Afrikaanse regstelsel geviktimiseer word.”
Só lyk kanse op beurtkrag Woensdag
Eskom het weereens benadruk dat die moontlikheid van beurtkrag groter raak.
Minister belê dringende vergadering oor paroolstelsel
Die minister van justisie sê hy is bekommerd oor die land se paroolstelsel aangesien twee moordbeskuldigdes ten tyde van dié moorde op parool uit was.
Olimpiese Spele dalk uitgestel weens koronavirus
Tokio se kontrak met die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) vereis dat die Olimpiese Spele steeds vanjaar moet plaasvind.
Vlugtelingkrisis in Kaapstad: ‘Oplossings moet gevind word’
Die portefeuljekomitee oor binnelandse sake wil vlugtelinge ook maan om die land se wette na te kom.