Dit blyk nou die GEPF het slegs ʼn 60%-aandeel in die grond wat teen R586 miljoen aangekoop is.
Die wêreld in foto’s – 6 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Werker steel duisende by kerk
Die vrou het as skriba by die kerk gewerk.
Pitbull herstel goed ná tieners ore afsny
Die tieners het die wonde met vislyn toegewerk sonder om enige verdowingsmiddels te gebruik.
Denel beëindig vervaardiging van vliegtuigonderdele
Denel Aerostructures het vliegtuigonderdele vervaardig.
Honderde steeds dakloos ná kitsoorstromings
Die Gautengse regering wil die inwoners spesifiek in ’n nuwe nedersettingsgebied hervestig.
Wes-Kaapse skole Maandag al geëvalueer
Die departement wil veral die onderwysers se prestasies evalueer.
Sakeredding vir SA Express, gelas hof
Ziegler SA is ʼn voormalige diensverskaffer aan SA Express en het die aansoek gebring aangesien die lugredery hom meer as R11 miljoen skuld.
AfriForum dien sy kommentaar oor artikel 25 in
AfriForum oorweeg regsaksie sou die Grondwet onder meer verander word.
Kaapse winkelsentrum se dak val in
Dit wil voorkom asof dieselfde deel van die dak inmekaar gestort het as in 2018.
Stakings kos werkers miljoene
In 2018 was altesaam 137 712 werkers in arbeidsgeskille betrokke, bykans 11% meer as die vorige jaar.
3 dood, talle beseer toe vliegtuig gly op aanloopbaan
Die voorval is een van twee wat vandeesweek verskeie lewens in Turkye geëis het.
Foto’s: Federer is hier!
“Ek sien só uit na ’n ongelooflike aand in Kaapstad.”
Nuuskommentaar: Gedrag by sokker prut ook rassisme-debat in Europa
Sport word dikwels, ook in Suid-Afrika, as brugbouer tussen gemeenskappe beskou, maar dit kan ook ontspoor soos dit nou in Europa periodiek doen.
Uitslag van korona-toetse in Botswana bekend
Die jongste persoon wat nóg met die virus gediagnoseer is, is Donderdag aangemeld.
Hof besluit later oor OB se Ramaphosa-verslag
Ramaphosa se regspan sê die OB was nie by magte om die saak te ondersoek nie.
Hollywood-legende Kirk Douglas sterf
Douglas was veral bekend vir sy rolle in Champion (1949) en Spartacus (1960).
Beurtkrag duur moontlik tot naweek voort
Die kragvoorsiener herinner Suid-Afrikaners ook daaraan dat ’n moontlikheid van beurtkrag oor die volgende 18 maande bestaan.
Trump vrygespreek ná staat van beskuldiging
Só het die senaat gestem.
Só maak mens om gehoor te word in onteieningsdebat
Verskillende godsdiensleiers sal op 17 Februarie met die ad hoc-komitee vergader om die geloofsgemeenskap se siening oor grondonteiening oor te dra.