Sapawu beskou die aankondiging as ʼn “oorlogverklaring teen die werkersklas”.
Pasiënt se familie val dokter aan
Die dokter is so erg beseer dat sy in die hospitaal se waakeenheid opgeneem is.
Damvlakke in Kaapstad daal
Reën word wel vir ander dele van die land verwag.
Tshwane-magspel: Hier’s wat voorlê vir die metro
Indien die partye nie tot ʼn vergelyk kan kom nie, sal die stadsraad ontbind word.
Dié TUT-kampusse steeds gesluit
Dit is nie duidelik waaroor studente nóú ontevrede is nie.
‘Onbeplande instandhoudingswerk’ kan Dinsdag tot beurtkrag lei
Noodreserwes word in dié stadium gebruik om die ligte aan te hou.
Omstrede Aarto-wet in Junie in werking
Die regering glo die inwerkingstelling van die wet gaan tot minder ongelukke en sterftes op die land se paaie lei.
Basketbalafrigter vas vir seun se moord
Die seun het die verdagte geken.
Nuuskommentaar: Al loop die leuen hoe snel, agterhaal moet die waarheid hom wel
Wat het modewoorde en uitdrukkings soos narratief, politiek-korrektheid, fopnuus, meningsvryheid en die sosiale media met mekaar gemeen? Daar word kluitjies gebak.
Mangaung-metro aangekla ná honde uitgesit moes word
Vyf veiligheidshonde van die wetstoepassingsafdeling van die Mangaung-metro moes uitgesit word nadat die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) op die honde beslag gelê het.
Schabir Shaik se broer onthul meer oor sy mediese toestand
Schabir se vrylating op mediese parool het destyds tot groot omstredenheid gelei weens sy bande met Zuma.
Covid-19 in nog ʼn Afrikaland bevestig
Vier Afrika-lande het nou al gevalle van die koronavirus, oftewel Covid-19, aangemeld.
Koronavirus: DA kon glo nie lughawe-toetse ondersoek nie
Die Demokratiese Alliansie het Maandag gesê die party is “verhoed” om die skanderingsfasiliteit vir die nuwe koronavirus (Covid-19) by die OR Tambo-lughawe te ondersoek.
Busbestuurder voor skoliere geskiet
ʼn Busbestuurder is Maandagoggend by ʼn skool in Benoni voor skoliere geskiet.
Dodetal styg in Oos-Kaapse busongeluk
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het gesê die ondersoek na ʼn busongeluk Maandag in die Oos-Kaap sal bespoedig word.
Vlugtelinge beset steeds Kaapstad
“Dit is ʼn uiters gespanne situasie. Stad Kaapstad probeer dit na die beste van sy vermoë bestuur.”
Skoolhoof, leerder sterf
Die graad 8-leerling is dood toe ‘n weerligstraal hom getref het.
Beloftebos reageer op MRK se hofaansoek
Die eienaars van Beloftebos sê hulle diskrimineer nie onbillik teen enigiemand wat betref wie hulle liefhet of hoe hulle liefhet nie.
Internasionale sakeleiers waarsku teen onteiening sonder vergoeding
Suid-Afrikaners sal ʼn algehele afname in hul gesondheid, welvaart en welstand ervaar.
Die wêreld in foto’s – 2 Maart 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.