“Ek het geskree dat ek ʼn ambulans nodig het. Ek het gedink ek gaan my lewe verloor as gevolg van hierdie speletjie en ek moes dit nooit gedoen het nie.”
Man gevonnis na verkragting van blinde bejaarde
Hy het ’n serp in haar mond gedruk en haar toe verkrag.
Koronavirus: ‘Berei voor vir pandemie’
“Dit is nie net ’n Chinese kwessie nie, dit beïnvloed die hele wêreld.”
Video: Duisende kyk al na St. Lucia se snuffelende seekoei
Die diere gee ʼn ander betekenis aan St. Lucia se “naglewe”.
Video: Geliefde optelhond gevind
Bennie kan nou sy vrou en skoonma ter ruste lê sonder om hom oor Jessie te bekommer.
Nuuskommentaar: Is saad van selfvernietiging reeds in begroting geplant?
Vanoggend is berig dat verskeie ekonome meen dat Suid-Afrika binnekort rommelstatus gaan verwerf, ongeag wat in môre se begrotingsrede staan.
Vyfde verdagte vas ná grusame moord op ma
Dit het ook intussen aan die lig gekom dat ’n versekeringspolis voor die slagoffer se dood in haar naam uitgeneem is.
‘SA Express skuld gʼn miljarde’ – bestuur
Die lugdiens het R1,2 miljard ontvang wat afgebaken is om banklenings af te betaal.
Nóg blikkiesvis van rakke gehaal
Verbruikers kan die blikkies terugneem na die winkel waar hulle dit gekoop het en hulle geld terugvra.
Weinstein skuldig bevind op twee aanklagte
Die gewese rolprentvervaardiger is ná die uitspraak na ’n hospitaal geneem.
Beurtkrag: Só lyk vooruitsig
Teen Maandagmiddag het onbeplande instandhoudingswerk op 11 371 MW gestaan.
Namibië verdedig trofeejag
’n Verbod teen trofeejag kan tot 15 000 mense werkloos laat, meen Namibië se kabinet.
So sou begroting lyk met ’n DA-regering
Die DA se skaduminister van finansies het ’n omvattende en gedetailleerde alternatief uitgereik van hoe die begroting sou lyk as die DA aan bewind was.
AfriForum beplan regsaksies teen onteiening sonder vergoeding
Dié burgerregte-organisasie is van voorneme om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur indien dit nodig sou wees.
‘Mandela-stelling’ kan Trump oorhand gee in verkiesing
ʼn Stelling wat ʼn leuen blyk te wees, kan die weg baan vir Trump se herverkiesing tot Amerikaanse president.
Lesotho se eerste minister verskyn in die hof
Thomas Thabane, Lesotho se eerste minister, het Maandag in ʼn hof in Maseru verskyn, maar is nie aangekla nie.
Departement verwelkom uitspraak teen Spar-baas
Die eienaar van agt Spar-takke moet miljoene rand aan werkers oorbetaal vir, onder andere, onwettige aftrekkings, nienakoming van die Nasionale Wet op Minimum Lone en oortyd.
Vrystaat-boer van poging tot moord aangekla
Willem van der Merwe (21) het Maandag in die Viljoenskroon-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord.
Vermeende reeksverkragter in Limpopo aangekeer
ʼn 43-jarige man is Sondag in Thohoyandou in Limpopo in hegtenis geneem op aanklag dat hy vermoedelik vyf minderjarige kinders, tussen vier en 10 jaar oud, verkrag het.
Mashaba se nuwe party wil kiesers meer mag gee
Herman Mashaba, stigter van The People’s Dialogue, sê Suid-Afrikaners moet sélf besluit wie se name op ʼn stembrief verskyn.