Die mans is by Emperors Palace vasgetrek.
Parlement: ‘Staatsrede sal nie ontwrig word’
“Openlike dreigemente om die werk van die parlement te ontwrig, insluitend die verspreiding van samesweringsteorieë, is nie in die belang van die publiek nie,” het Mothapo gesê, oënskynlik met verwysing na Julius Malema, EFF-leier, se uitlatings.
Worcester-ma tronk toe weens bedrog
Sy het glo geld uit die firma se rekening in haar eie rekening oorbetaal.
Egpaar, kinders oorval; met die dood gedreig
Die egpaar se ses kinders was in ʼn ander kamer vasgebind.
Helpende Hand begin met regstappe teen NSFAS
Die organisasie verlang duidelikheid oor miljarde rande se wanbesteding by NSFAS
Werkloosheidsyfer bly ʼn kopseer
Die getal moedelose werksoekers het in ʼn enkele kwartaal met 62 000 toegeneem.
Seun sterf ná val by skool
Die seun het na bewering ʼn epileptiese aanval gekry.
Omstrede gaste by OB se verjaardagpartytjie
Minstens een van die gaste word betrek by haar ondersoek na die Gupta-verwante Estina-suiwelplaas naby Vrede in die Vrystaat.
Staatsteater uit miljoene bedrieg
ʼn Persoon in die finansiële departement het glo fondse na hul eie rekening herlei.
Pianis se R3 miljoen-klavier flenters ná klavierskuiwers dit laat val
Die ongeluk het op 31 Januarie gebeur nadat Hewitt ʼn opname van Beethoven se klaviervariasies by ʼn opname-ateljee in Berlyn afgehandel het, en die klavier teruggeskuif moes word na haar woning in Italië.
Stigter van Ladysmith Black Mambazo sterf
Die groep het sedert sy stigting nie minder nie as vyf Grammys gewen.
Matrieks 2020: Maroela is die plek waar jy jou uitslae kan kry
Maroela Media kan vir jou ’n kennisgewing per SMS en e-pos stuur sodra jou matriekuitslae gepubliseer is.
Wag kritiek ná transitorooftog
Die wag is gedurende die voorval in sy gesig geskiet.
EFF: ‘Parlement heul met polisie’
Die EFF beweer die polisie gaan in wit en swart klere die parlement ingesmokkel word.
Olifant kry huis in Swakopmund
Die ministerie het aanvanklik probeer om hom na die Omaruru-rivier terug te lok.
Beurtkrag bly vir eers
Eskom herinner weereens daaraan dat beurtkrag waarskynlik oor die volgende 18 maande toegepas gaan word.
Meer as 1 000 dood aan koronavirus
Die getal nuwe gevalle in China het egter verminder.
Foto’s: Talle paaie in wildtuin gesluit weens reën
Swaar reënval in die Krugerwildtuin het tot gevolg dat alle grondpaaie gesluit moes word.
Prasa misbruik monopolie, bevind kommissie
Die jaarlikse verhoging in die toegangsgeld vir busdienste is 460%, terwyl Autopax verniet toegang kry.
Nuuskommentaar: Dertig jaar na ‘hoogapartheid’ en Mandela se vrylating
By terugskoue blyk dit dat polarisasie in ’n sekere spektrum toegeneem het, en veral in die meer onlangse verlede versnel het.