“My hart is stukkend.”
Persombud bevind téén publikasie ná OB kla
Dit is glo die tweede keer dat Daily Maverick nie die OB se kommentaar publiseer nie.
Nuuskommentaar: Matriekuitslae; kennis is mag, maar wysheid is krag (en karakter verskaf respek)
Te midde van groot vreugde, trots en verligting oor verlede jaar se matriekuitslae kom die gereelde vrae weer na vore.
Rowers skiet DA-LP oor horlosie
Die rowers het paniekerig geraak en ʼn skoot afgevuur.
Beloning uitgeloof ná moord op ingenieur
ʼn 43-jarige man is einde Oktober in sy huis in Garsfontein vermoor.
176 sterf toe Boeing neerstort
Ondersoeke na die ongeluk kan belemmer word deur Amerikaanse sanksies.
Lesotho se eerste minister betrek by ‘moord’ op vrou
Thomas Thabane het sy vrou se dood destyds as ʼn sinnelose moord bestempel.
Dié is Afrika se voorste paspoorte
Afrika het die grootste terugsakking gehad en Afrika-lande verteenwoordig 19 van die 27 lande wat die afgelope dekade die grootste dalings op die ranglys getoon het.
Matriekuitslae: Gemengde reaksie ná beste slaagsyfer in jare
Belangegroepe het verskillend gereageer op die matriekuitslae vir 2019 wat pas uitgereik is.
SAL een van stiptelikste lugrederye ter wêreld
“Kliënte het altyd ʼn keuse en diegene wat kies om met ons te vlieg, besef dat ons ʼn betroubare lugredery is.”
Matriekuitslae: Meer slaag, maar gehalte pla steeds
Hier is die nasionale matriekuitslae vir 2019.
Saloneienaar pak rower
ʼn Vermeende rower het Dinsdagoggend sy moses lelik teëgekom.
Eskom kondig weer beurtkrag aan
Dié rondte beurtkrag word ingestel ter wille van die matriekuitslae wat môre bekend gemaak word.
Stella-saak ‘werklik swak ondersoek’
“Alles is ondersoek met die oog daarop dat Xander die skuldige is,” voer die verdediging aan.
Motor gevind ná atletiekman verdwyn
Die motor waarmee Allen Barnes Saterdag voor sy verdwyning gery het, is opgespoor.
Die wêreld in foto’s – 7 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Man sterf, vrou kritiek ná ‘kaping’
Die man en vrou is in die motor aangetref.
Stella-moorde: Saak teen Bylsma ‘pas soos legkaart’
“Dit is nié net ʼn skuldbekentenis nie. Dit vertel ’n hele verhaal van hartseer, jaloesie, liefde en vergelding.”
Talle sterf in stormloop by begrafnis
Video’s van die stormloop wat aanlyn gedeel is, het mense gewys wat leweloos in die strate lê terwyl ander hulle skreeuende probeer help.
Bek-en-klouseer nie opgelos – departement
Die departement versoek die publiek om nie vals berigte te versprei nie.